![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle
toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle
aan die slaap te sus.
Geloof soos aartappels is die inspirerende ware verhaal van bekende evangelis Angus Buchan. Dit is ’n getuienis van hoe geloof ’n mens deur die donkerste tye kan dra. Nadat Angus tot bekering gekom het, is hierdie humeurige man wat van sy drank gehou het, verander in ’n passievolle dienaar van God. Sy geloof het hom al deur droogtes, familietragedie en finansiële krisisse gedra. Sedert hy tot bekering gekom het, het Angus die evangelie oor die węreld heen verkondig. Hy het ook ’n kinderhuis gestig, verskeie boeke geskryf en duisende mense geďnspireer met sy boodskappe op TV, radio en by sy konferensies. Hierdie aangrypende boek sal jou opnuut verseker van God se almag en sy voorsiening vir sy kinders.
Spreuke vir jou daaglikse wandel bied praktiese wysheid vir elke
gelowige oor ’n verskeidenheid lewensaspekte. Die versameling
bemoedigende teksverse uit Spreuke is tematies gerangskik en bied
leiding en insig oor sake soos jou verhoudings, beroepslewe, finansies
en ander aspek van die lewe.
Ons dogtertjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers
sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se eerste
lewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:
Ons seuntjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers
sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se
eerstelewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:
Die 180 kort maar kragtige oordenkings in Mini-oordenkings: Genade vir elke oomblik verseker lesers opnuut van God se genade en moedig gelowiges aan om ’n Christus-gesentreerde lewe te leef. Temas wat ter sprake kom, is God se getrouheid, liefde, krag en beloftes. Die handige sakpas-formaat maak dit ideaal vir daaglikse stiltetyd in God se teenwoordigheid waar jy ook al is.
Mini-oordenkings vir vroue is ’n geskenk van hoop en vreugde wat vroue
herinner dat God altyd naby hulle is. Die 180 kort en inspirerende
oordenkings sal elke vrou aanmoedig om God se belofte van onfeilbare
liefde te koester.
This booklet is a concise and easy-to-read study of the very real questions surrounding Jesus that your guests might be thinking about when first attending your church or Alpha: Who is Jesus? Why do we need Him? Why did He have to die? Why is He relevant to my life today? These booklets are an effective evangelistic tool to pass out to guests at your services or at Alpha, sharing the Gospel in a warm and relevant way. Alpha is based on a pattern found in the New Testament of people bringing their friends, family, and work colleagues to meet Jesus. Alpha is an easy way to say to friends, "Come and see, come and explore your questions, come and hear about Jesus, come and see for yourself." Everyone is welcome at Alpha, but the program is designed especially for people who would not describe themselves as Christians or church-goers.
The most fundamental flaw in society is fatherlessness. It is time to
delve into the roots of this problem in ourselves and in our
communities. It is time to recognize the impact of father wounds in our
own lives. Some of those wounds have created hell on earth, not heaven.
It is time to seriously take up the responsibility of fatherhood so
that the sins of our fathers will not continue to destroy God’s
marvelous intention for our lives. It is the time to recognize how a
world suffers when Father God is not taken seriously and when His ways
are not transferred by His image bearers.
For many, anxiety is a powerful giant that would like you to believe that your life will never be normal again. A giant that traps you in darkness and defeat. But, you can live free from anxiety. Knowing first-hand the reality of the battle of anxiety, pastor Louie Giglio shares both practical and spiritual ways to walk in freedom. With encouragement and hope he unfolds the truth in the paradox that anxiety is dead but still deadly—namely, that while the reality of anxiety might be intimidating, there is One whose power has already won the battle. Putting an X Through Anxiety will show you how to put an "X" through your anxiety using the strongest of weapons: the cross of Jesus. Each day of the journey will help you put one foot forward in the battle, breaking through strongholds where Jesus has already fought for you and won.
Wanneer jy tyd in God se teenwoordigheid deurbring en oor sy kragtige
Woord mediteer, bou dit karakter, innerlike krag en ’n godvresende
selfvertroue om enige lewensuitdaging te trotseer.
Bekroonde outeur Stephan Joubert help lesers in ’n Veilige vesting om opnuut te besef hoe groot God se sorg en liefde vir sy kinders is. Te midde van ’n węreld wat lyk of dit enige oomblik uitmekaar gaan val, staan een ding vas en seker: Ons dien ’n magtige en getroue God. Die 365 oordenkings lei lesers om weg te kyk van hulle eie swaarkry en krisisse deur slegs op God te fokus en hul geloof prakties uit te leef. Daar ís hoop, daar ís ’n toekoms. Vind die troos en leiding wat slegs ’n liefdevolle hemelse Vader vir sy kinders kan gee.
Katherine Willis Pershey has never slept with the mailman or kissed an ex-boyfriend. Good thing, since she’s married. But simply not committing adultery does not give you the keys to “happily ever after,” as Pershey has come to find out in her own marriage and in her work as a pastor. What is this sacred covenant that binds one person to another, and what elements of faith and fidelity sustain it? In Very Married: Field Notes on Love and Fidelity, Pershey opens the book on all things marital. With equal parts humor and intelligence, Pershey speaks frankly about the challenges and consolations of modern marriage. As she shares her own tales of bliss and blunder, temptation and deliverance, Pershey invites readers to commit once again to the joyful and difficult work of cherishing another person. For better or worse. For life.
'n Reis na innerlike vrede en wysheid - Hierdie 365 oordenkings verken elke aspek van die Gebed om kalmte en hoe jy dit daagliks op jou lewe kan toepas. Ons lewe is gejaagd. Ons omstandighede – goed en sleg – stoot ons hiernatoe en daarnatoe. Ons voel asof gebeurtenisse buite ons beheer ons lewe bepaal. Ons smag na vrede, na ’n plek waar veiligheid en rus is. As antwoord op hierdie soeke na vrede herinner die geliefde predikant en skrywer Trevor Hudson lesers aan die beproefde wysheid in die alombekende Gebed om kalmte: God, skenk my die gemoedskalmte, om die dinge te aanvaar wat ek nie kan verander nie, die moed om die dinge te verander wat ek kan, en die wysheid om te weet wat die verskil is. Hierdie 365 oordenkings verken elke aspek van hierdie gebed en hoe jy dit daagliks op jou lewe kan toepas. Namate jy die Gebed om kalmte gebruik as gids om elke dag in vriendskap met jou Here en Skepper te lewe, sal God se geskenk van vrede jou lewe vul en deur jou vloei waar jy jou ook al bevind. Elke oordenking word afgesluit met ’n praktiese voorstel hoe jy hierdie gebed elke dag kan uitleef. Só sal jou lewe ál meer op God gefokus word, en sal jy die innerlike vrede ervaar waarna jou hart smag. Trevor Hudson is ’n Metodistepredikant, en tans ook betrokke by The Institute for Creative Conversations by die Northfield Metodistekerk in Suid-Afrika. Trevor se bediening behels onderrig, die aanbied van lesings en naweekseminare dwarsoor die land, sowel as internasionaal. Hy is die skrywer van verskeie boeke, waaronder ’n Dieper verhouding met God, Gebed om kalmte en Vrae wat God ons vra.
|
You may like...
Computing and Communications Engineering…
B.K Mishra, Samarjeet Borah, …
Hardcover
R3,633
Discovery Miles 36 330
Ubiquitous Intelligence and Computing
Braylen Stevenson
Hardcover
A Comprehensive Guide to Information…
Rajkumar Banoth, Gugulothu Narsimha, …
Hardcover
R3,646
Discovery Miles 36 460
RF / Microwave Circuit Design for…
Ulrich L. Rohde, Matthias Rudolph
Hardcover
R4,952
Discovery Miles 49 520
|