Wanneer jy tyd in God se teenwoordigheid deurbring en oor sy kragtige
Woord mediteer, bou dit karakter, innerlike krag en ’n godvresende
selfvertroue om enige lewensuitdaging te trotseer.
In stilwees en vertroue is 366 oordenkings deur die bekende evangelis
Angus Buchan. Elkeen van die daaglikse teksverse, inspirerende
oordenkings en diepsinnige gebede sal jou toerus met die krag van die
Heilige Gees om sterk te staan teen elke dag se uitdagings. Nou is die
tyd om God te vertrou. Bring daarom tyd saam met Hom deur, want ons
krag lê in stil wees en vertroue hê (Jes. 30:15).
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!