Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
For many, anxiety is a powerful giant that would like you to believe that your life will never be normal again. A giant that traps you in darkness and defeat. But, you can live free from anxiety. Knowing first-hand the reality of the battle of anxiety, pastor Louie Giglio shares both practical and spiritual ways to walk in freedom. With encouragement and hope he unfolds the truth in the paradox that anxiety is dead but still deadly—namely, that while the reality of anxiety might be intimidating, there is One whose power has already won the battle. Putting an X Through Anxiety will show you how to put an "X" through your anxiety using the strongest of weapons: the cross of Jesus. Each day of the journey will help you put one foot forward in the battle, breaking through strongholds where Jesus has already fought for you and won.
Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle
toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle
aan die slaap te sus.
Vroue in vandag se samelewing gaan gebuk onder gevoelens van onsekerheid. Om daarvoor te vergoed is hulle geneig om ’n vals beeld van sekerheid en selfvertroue te projekteer wat uiteindelik tot gevoelens van skaamte lei. Hierdie gebrek aan selfvertroue veroorsaak probleme in alle verhoudings en in huwelike kan dit selfs tot egskeiding lei. In Leef voluit en vreesloos (in sy nuwe gerieflike kleiner formaat) ondersoek Joyce die sewe kenmerke van ’n vrou met selfvertroue waaronder ’n vrou wat weet dat sy geliefd is wat weier om in vrees te lewe en wat nie leef deur haarself met ander te vergelyk nie. Ware selfvertroue is om geloof in Christus te hê en bereid te wees om te leer. Vroue is ’n kosbare geskenk van God aan die wêreld. Dit is ook waar van jou. Leer hoe om vrees te oorkom en met vertroue ’n opwindende betekenisvolle en doelgerigte lewe tegemoet te stap.
Ons seuntjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers
sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se
eerstelewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:
Wat ’n mens van jou eie doel en waarde glo, bepaal byna elke area van
jou lewe – onder andere hoe jy dink en voel, hoe jy op omstandighede
reageer en hoe jy jou verhouding met God en ander mense hanteer. Maar
wat bepaal jou kern-oortuigings? Is dit gegrond op die waarheid? Of
verander dit voortdurend na gelang van ander se opinies of jou eie
emosies?
Spreuke vir jou daaglikse wandel bied praktiese wysheid vir elke
gelowige oor ’n verskeidenheid lewensaspekte. Die versameling
bemoedigende teksverse uit Spreuke is tematies gerangskik en bied
leiding en insig oor sake soos jou verhoudings, beroepslewe, finansies
en ander aspek van die lewe.
Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle
toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle
aan die slaap te sus.
Ons dogtertjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers
sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se eerste
lewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:
Mini-oordenkings vir vroue is ’n geskenk van hoop en vreugde wat vroue
herinner dat God altyd naby hulle is. Die 180 kort en inspirerende
oordenkings sal elke vrou aanmoedig om God se belofte van onfeilbare
liefde te koester.
Wanneer jy tyd in God se teenwoordigheid deurbring en oor sy kragtige
Woord mediteer, bou dit karakter, innerlike krag en ’n godvresende
selfvertroue om enige lewensuitdaging te trotseer.
Bekroonde outeur Stephan Joubert help lesers in ’n Veilige vesting om opnuut te besef hoe groot God se sorg en liefde vir sy kinders is. Te midde van ’n wêreld wat lyk of dit enige oomblik uitmekaar gaan val, staan een ding vas en seker: Ons dien ’n magtige en getroue God. Die 365 oordenkings lei lesers om weg te kyk van hulle eie swaarkry en krisisse deur slegs op God te fokus en hul geloof prakties uit te leef. Daar ís hoop, daar ís ’n toekoms. Vind die troos en leiding wat slegs ’n liefdevolle hemelse Vader vir sy kinders kan gee.
How to Defeat the Enemy During These Dark Days As the time approaches for Jesus' return, the spiritual battle between good and evil is heating up. Evidence is all around: shootings, genocide, civil wars, increased persecution. Our enemy is real, and it seems as if he is winning. The good news is that God is at work in powerful ways--and that Satan is not winning. But we need to know how to wage war against him and his plans for these turbulent days. We must understand not only the intensified warfare environment of the end times, but how we can walk in our authority in Jesus Christ. Here are the practical insights you need on how to fight using the spiritual weapons God has given us: the blood of Jesus, the Word of God, our own testimony, and more. When we learn how to wield these weapons, we will see victory over Satan and his kingdom and bring hope to these dark days.
Dit is nie maklik om vandag ’n geestelike leier te wees nie. Roedolf Botha probeer die tye waarin ons leef navigeer aan die hand van die Markus-evangelie, met klem op die volgende kwessies: Hoe lei ons getrou aan die missie ons opgelê, wat is die ingesteldhede, aksies en toerusting wat ons nodig het en watter innerlike transformasie vra dit van ons? Hierdie toeganklike boek sal jou help om die duistere waters van ons deurmekaar tye die hoof te bied. “Roedolf Botha neem ons op ’n boeiende reis deur die Markusevangelie om die hartklop van egte leierskap ver en diep te ontgin” - Stephan Joubert
Fear is the devil's favorite tool in the toolbox of schemes he uses to
destroy God's good plan for you. He uses it to hold you back and
prevent progress in your relationships, career, and more.
Remember, courage isn't the absence of fear; it is learning how to move forward in the presence of fear. Courageous people do what they believe in their hearts they should do, no matter how they feel or what doubts fill their minds. When you take ownership of your problems and open your heart to God, He will help bring light into darkness so that you can be free.
Become Who You Were Meant to Be, A Devotional for Fulfilling Your
Purpose and Maximizing your Potential
|
You may like...
Think, Learn, Succeed - Understanding…
Dr. Caroline Leaf, Peter Amua-Quarshie, …
Paperback
(1)
Wild About You - A 60-Day Devotional For…
John Eldredge, Stasi Eldredge
Hardcover
R302
Discovery Miles 3 020
|