![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Bekroonde outeur Stephan Joubert help lesers in ’n Veilige vesting om opnuut te besef hoe groot God se sorg en liefde vir sy kinders is. Te midde van ’n wêreld wat lyk of dit enige oomblik uitmekaar gaan val, staan een ding vas en seker: Ons dien ’n magtige en getroue God. Die 365 oordenkings lei lesers om weg te kyk van hulle eie swaarkry en krisisse deur slegs op God te fokus en hul geloof prakties uit te leef. Daar ís hoop, daar ís ’n toekoms. Vind die troos en leiding wat slegs ’n liefdevolle hemelse Vader vir sy kinders kan gee.
Es hora de abordar las cosas que intentan invadir tu vida. ¿Te sientes
atrapado en un lío? ¿Te preguntas cómo llegaste a este lugar y tratas
de darle sentido a todo? ¡No te rindas! Cómo superar el sentirte
abrumado, el pastor y autor más vendido del New York Times, Jentezen
Franklin, ofrece cinco pasos vitales para ayudarte a levantarse, salir
y liberarse, y caminar hacia el destino que Dios ha preparado para
usted.
In 2018, at the end of a speech Rod Dreher gave in Genoa, an artist
gave him an engraving by his own hand. In broken English, the artist
explained that he was in his studio that afternoon when the Holy Spirit
told him that he should come hear Rod Dreher, and give him a particular
drawing of an obscure medieval saint. None of this made sense to Dreher
until two years later, lost in depression and confusion, the saint - a
Tuscan hermit named Galgano - appeared in Dreher's life again under
circumstances that did not at all seem coincidental, sending Dreher on
a search for God's will for his life.
'n Reis na innerlike vrede en wysheid - Hierdie 365 oordenkings verken elke aspek van die Gebed om kalmte en hoe jy dit daagliks op jou lewe kan toepas. Ons lewe is gejaagd. Ons omstandighede – goed en sleg – stoot ons hiernatoe en daarnatoe. Ons voel asof gebeurtenisse buite ons beheer ons lewe bepaal. Ons smag na vrede, na ’n plek waar veiligheid en rus is. As antwoord op hierdie soeke na vrede herinner die geliefde predikant en skrywer Trevor Hudson lesers aan die beproefde wysheid in die alombekende Gebed om kalmte: God, skenk my die gemoedskalmte, om die dinge te aanvaar wat ek nie kan verander nie, die moed om die dinge te verander wat ek kan, en die wysheid om te weet wat die verskil is. Hierdie 365 oordenkings verken elke aspek van hierdie gebed en hoe jy dit daagliks op jou lewe kan toepas. Namate jy die Gebed om kalmte gebruik as gids om elke dag in vriendskap met jou Here en Skepper te lewe, sal God se geskenk van vrede jou lewe vul en deur jou vloei waar jy jou ook al bevind. Elke oordenking word afgesluit met ’n praktiese voorstel hoe jy hierdie gebed elke dag kan uitleef. Só sal jou lewe ál meer op God gefokus word, en sal jy die innerlike vrede ervaar waarna jou hart smag. Trevor Hudson is ’n Metodistepredikant, en tans ook betrokke by The Institute for Creative Conversations by die Northfield Metodistekerk in Suid-Afrika. Trevor se bediening behels onderrig, die aanbied van lesings en naweekseminare dwarsoor die land, sowel as internasionaal. Hy is die skrywer van verskeie boeke, waaronder ’n Dieper verhouding met God, Gebed om kalmte en Vrae wat God ons vra.
Stuff. We have too much of it. Clothing, kitchen gadgets, electronics, home decor. And more of it arrives on our doorstep all the time. Our stuff takes up an incredible amount of our space, time, energy, and money. But do all these possessions truly make us happier? Certified professional organizer and bestselling author Jennifer Ford Berry says no. Rather than living for our stuff, what actually gives us joy is knowing and living out our purpose in life. In Make Room, Berry shows you how to live a more meaningful and intentional life by revealing how to - define your purpose - plan your time - declutter your home - prepare for the future - and much more If you long to get rid of what distracts you from living out your God-given calling in life, this book is your roadmap to success, offering principles to recognize and eliminate anything that is cluttering up your life.
Does the Bible condone warfare and slavery?
Andrew concludes each chapter with a letter to a young adult, giving practical advice on each topic. God's Book is for anyone who is spiritually curious and wants to make sense of the Bible, and for Christians who want to share their faith more confidently in today's culture.
|
You may like...
Power Amplifiers for the S-, C-, X- and…
Mladen Bozanic, Saurabh Sinha
Hardcover
The Elementary School Teacher Technology…
Thomas M. Brinthaupt, Shannon E. Harmon, …
Hardcover
R2,463
Discovery Miles 24 630
Mathematics for Young Learners - A Guide…
Rosalind Charlesworth, Karen Lind, …
Paperback
R812
Discovery Miles 8 120
Innovation and Technology Enhancing…
Eleonora Faggiano, Francesca Ferrara, …
Hardcover
R4,984
Discovery Miles 49 840
Developing Technology Mediation in…
Filomena Soares, Ana Paula Lopes, …
Hardcover
R5,374
Discovery Miles 53 740
Solid Edge 2022 Black Book (Colored)
Gaurav Verma, Matt Weber
Hardcover
R1,878
Discovery Miles 18 780
|