0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (181)
  • R50 - R100 (1,786)
  • R100 - R250 (45,573)
  • R250 - R500 (36,412)
  • R500+ (8,583)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General

Minute Motivators for Women - Quick Inspiration for the Time of Your Life (Paperback): Stan Toler, Linda Toler Minute Motivators for Women - Quick Inspiration for the Time of Your Life (Paperback)
Stan Toler, Linda Toler
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Nearly 80 practical tips to put back the spark in being a woman.

As a modern woman you are busy and on the go, and time for yourself feels like a luxury. But you may never underestimate the value of those short recharge moments that give you the strength you need.

In pointed and practical reading, Stan and Linda Toler have combined Scripture, quotes and narratives that show how you can boost your confidence and have a positive approach to each day.

The nearly 80 short, practical pieces of advice include:

• Learn a new skill

• Hug someone

• Spoil yourself

Minute Motivators for Women is a minute of inspiration and encouragement to help the busy woman you are become the woman you want to be.

Also available in Afrikaans under the title 1 Minuut-Inspirasie Vir Vroue

Begin Jou Dag Met God (Afrikaans, Hardcover): Isak Burger, Liesel Krause-Wiid, Flip Loots, Hennie Stander Begin Jou Dag Met God (Afrikaans, Hardcover)
Isak Burger, Liesel Krause-Wiid, Flip Loots, Hennie Stander
R109 Discovery Miles 1 090 Shipped within 10 - 15 working days

52 Skrywers in hierdie dagboek se boodskappe is in 52 weke opgedeel. Vir 'n jaar lank sal God met jou praat deur spesiaal uitgesoekte verse uit die Bybel en die aktuele toepassings daarvan deur mense wat die lewe aam met jou leef. Begin jou dag met beloftes van God se omgee vir jou probleme, 'n nuwe manier van dink oor die seer op jou pad en die wete dat jy 'n kind van die Almagtige Vader is.

Woorde soos hoop, vergifnis en vrede sal na hierdie boek nie meer betekinlose "kerk" - woorde wees nie. Hulle sal praktiese maniere word om nader aan God te kom.

1 Minuut-Inspirasie Vir Vroue - Sit Die Vonkel Terug in Jou Vrou-Wees (Afrikaans, Paperback): Stan Toler, Linda Toler 1 Minuut-Inspirasie Vir Vroue - Sit Die Vonkel Terug in Jou Vrou-Wees (Afrikaans, Paperback)
Stan Toler, Linda Toler
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Byna 80 praktiese wenke om die vonkel terug te sit in jou vrou-wees.

Die vrou van vandag is besig en aan die gang. Daarom is die kort en kragtige inspirasie-gedagtes in 1 minuut-inspirasie vir vroue net wat jy nodig het om die vonkel terug te sit in jou vrou-wees.

Saam met Bybelverse, aanhalings en vertellings wys Stan en Linda Toler in dié sakpas-boekie hoe jy jou selfvertroue ’n hup­stoot kan gee.

Die byna 80 kort, praktiese wenke in sluit in:

- Leer iets nuuts

- Gee vir iemand ’n drukkie

- Bederf jouself

1 minuut-inspirasie vir vroue is ’n minuut se inspirasie en bemoediging vir ’n besige vrou soos jy wat jou sal help om die vrou te word wat jy graag wil wees.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Minute Motivators for Women

God, Waarom Lyk Die Wereld So? - Wat Beteken Dit Om Te Se God is in Beheer? (Afrikaans, Paperback): Adrio Konig God, Waarom Lyk Die Wereld So? - Wat Beteken Dit Om Te Se God is in Beheer? (Afrikaans, Paperback)
Adrio Konig
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

6 miljoen Jode sterf tydens die Tweede Wereldoorlog in konsentrasiekampe. Dekades later sterf 230 000 mense na ’n tsunami. Waar was God? Hoekom het Hy dit toegelaat? Oor die eeue wonder mense oor swaarkry en hoe ons moet dink oor God se betrokkenheid daarby. Adrio Konig kyk in God, waarom lyk die wereld so? na teoriee van teoloe soos Calvyn en Arminius, wat geredeneer het oor of God die kwaad net toelaat, of beskik. Die eerste hoofstuk van God, waarom lyk die wereld so? vertel ware verhale van mense wat van die geskiedenis se grootste gruwels beleef het, byvoorbeeld die groot Jodeslagting (Holocaust) van die Tweede Wereldoorlog wat ’n agtergrond bied waarteen die boek gelees kan word. Die boek sluit ook af met ’n bylaag swart-en-wit foto’s. Op die ou end kan ons net weet: Ons verstaan dikwels nie hoekom slegte dinge in die wereld gebeur nie. In plaas daarvan om met lee woorde te probeer troos, moet ons besef dat God ons nooit verlaat nie en saam met ons in ons hartseer is.

1 Minuut-Inspirasie Vir Leiers - Sit Die Vonk Terug in Jou Leierskap (Afrikaans, Paperback): Stan Toler 1 Minuut-Inspirasie Vir Leiers - Sit Die Vonk Terug in Jou Leierskap (Afrikaans, Paperback)
Stan Toler
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Dit is nie altyd maklik om aan die stuur van sake te staan wanneer die pad lank en die terrein ongelyk is nie. Maar met die regte motivering en aansporing kan dit ’n tyd gelaai met sukses en uitnemendheid wees. In 1 minuut-inspirasie vir leiers skep Stan Toler ’n wen-kombinasie van motiverende aanhalings, teksverse en vertel-lings wat jou sal inspireer om die potensiaal in jou eie lewe te ontsluit. Hierdie sakpas, humoristiese gids bied byna 80 praktiese wenke wat jou gedagtes aan die gang sal sit, waaronder: Leiers sit tyd opsy om te ontspan Leiers het ’n sin vir humor Leiers vra vergifnis 1 minuut-inspirasie vir leiers sal elke leier – ervare of nuut aan die stuur – help om hulle doelwitte te bereik terwyl hulle die om hulle aanmoedig.

Minute Motivators For Leaders - Quick Inspiration For The Time Of Your Life (Paperback): Stan Toler Minute Motivators For Leaders - Quick Inspiration For The Time Of Your Life (Paperback)
Stan Toler
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Nearly 80 practical pieces of advice for outstanding leaders.

It’s not always easy being at the controls, especially when the road seems long, the terrain is rugged, and those “backseat drivers” keep insisting they can do better.

In Minute Motivators for Leaders, Stan Toler creates a winning combination of motivational quotes, enlightening Scripture, and eye-opening narratives that will inspire you to unlock the potential in your own life and still find time to have an impact upon those who look up to you.

This humorous and energetic guide is packed with nearly 80 practical pieces of advice that will spark your mind, such as:

  • Leaders make time for recreation and fun
  • Leaders have a sense of humour
  • Leaders are willing to ask forgiveness

Minute Motivators for Leaders will get you on the fast track toward achieving your goals while encouraging those around you.

Also available in Afrikaans under the title 1 Minuut-Inspirasie Vir Leiers
Daily Meditations with the Holy Spirit (Leather / fine binding): Jude Winkler Daily Meditations with the Holy Spirit (Leather / fine binding)
Jude Winkler
R189 R154 Discovery Miles 1 540 Save R35 (19%) Shipped within 7 - 11 working days

These minute meditations for every day of the year contain a Scripture reading, a reflection, and a prayer. Fr. Winkler offers us an opportunity to develop a closer relationship with the Holy Spirit and apply the fruits of our meditation to our everyday lives.

Wanneer Seerkry En God Se Koninkryk Ontmoet (Afrikaans, Paperback): Riekert Botha, Albert Theron Wanneer Seerkry En God Se Koninkryk Ontmoet (Afrikaans, Paperback)
Riekert Botha, Albert Theron
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Vind vreugde en genesing in saamwees met ander gelowiges.

Besef jy dat die gemeenskap van gelowiges God se skepping is en nie deur mense uitgedink is nie?

Riekert Botha en Albert Theron daag jou in Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet uit om eers te vergeet wat jy “weet” van gemeentes. Gaan terug na die kern van die saak en ontdek hoekom God gemeentes geskep het. Besef dat dit Sy eiendom is en ook die draers van Sy lig en waarheid in die gemeenskap. Dan sal jy weer opnuut die vreugde en genesing in die saamwees met gelowiges ontdek wat jou sal help om te groei en te ontwikkel in Christus – die Een waarop jou fokus moet wees.

Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet se praktiese aanslag sal jou veilig laat voel in die geborgenheid van die eenheid wat God daargestel het.

Liefde, Seks en Verhoudings (Afrikaans, Paperback): Annieria McFarlane Liefde, Seks en Verhoudings (Afrikaans, Paperback)
Annieria McFarlane
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Wat sê die Bybel oor liefde, seks en verhoudings?

Was jy al verlief? Is dit regtig die moeite werd om te wag met seks? Is Bybelse beginsels ou reëls vir ’n moderne tyd?

Dít is van die meer as 30 kwessies waarby Anniéria McFarlane saam met tieners stilstaan in Liefde, seks en verhoudings.

Tieners weet vandag alles wat daar is om te weet van seks – of so dink hulle. Maar daar is ’n boodskap wat hulle pelle en die TV nié so duidelik uitbasuin nie – hoe spesiaal God seks gemaak het en hoe Hy wil hê dit beskerm moet word.

Liefde, seks en verhoudings kyk na die sek­suele versoekings waarvoor meer as 20 Bybelse karakters te staan gekom het en wat jongmense uit hulle situasies kan leer.

Hierdie nuttige boek sal jou tiener help in die warboel emosies en keuses waarvoor hulle daagliks te staan kom.

Die Profiel Van 'N Christelike Lewe (Afrikaans, Paperback): Randy Frazee Die Profiel Van 'N Christelike Lewe (Afrikaans, Paperback)
Randy Frazee
R130 R107 Discovery Miles 1 070 Save R23 (18%) Shipped within 5 - 10 working days
My Pocket Way of the Cross (Paperback): St. Alphonsus Liguori My Pocket Way of the Cross (Paperback)
St. Alphonsus Liguori
R37 Discovery Miles 370 Shipped within 7 - 11 working days
My Genade is Vir Jou Genoeg (Afrikaans, Paperback): Johan Smit, Dirkie van der Spuy, Este Geldenhuys My Genade is Vir Jou Genoeg (Afrikaans, Paperback)
Johan Smit, Dirkie van der Spuy, Este Geldenhuys
R116 Discovery Miles 1 160 Shipped within 10 - 15 working days

Oor jare verander 'n mens se perspektief van die lewe en jy ervaar ook jou geloof op 'n ander manier. Maak nie saak in watter lewensfase jy is nie, hierdie versameling dagstukke sal jou herinner waar jou hulp vandaan kom, waar jy alle antwoorde, hoop en troos kan vind. My genade is vir jou genoeg bied moderne oordenkings oor God en sy Woord, geskryf deur gelowiges wat die lewe in al sy fasette ken. Jy sal belangrike nuwe idees oor hoe geloof in die wereld van vandag kan grondvat, ontdek. Jy sal opnuut bemoedig word deur waarhede wat jy dalk al vergeet het. Soms voel dit of die lewe 'n mens in die steek laat. Hierop bied die skrywers geen maklike antwoorde of kitsoplossings nie. Hulle gee wel die diepte van die wysheid en kennis van God asook hulle eie ervarings en lewenslesse. Gebruik dit en ervaar hoe sy genade inderdaad vir jou genoeg is. God kan net deur jou werk, nadat Hy in jou gewerk het. Daarom moet gelowiges daagliks die Woord lees en oordink.

Die Oorlogskamer - Gebedskaartjies (Afrikaans, Cards): Die Oorlogskamer - Gebedskaartjies (Afrikaans, Cards)
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Die 50 kaartjies in Die oorlogskamer – Gebedskaartjies is geïnspireer deur die fliek War Room en sluit aan by die roman Die oorlogskamer. Elke kaartjie het ’n kort gebed aan die een kant en inspirerende Bybelvers aan die ander kant. Dit is ideaal om elke gelowige se eie gebedslewe te verryk of vir ander tot seën te wees.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel War Room Prayer Cards

Digital Cocaine - A Journey Toward iBalance (Paperback): Brad Huddleston Digital Cocaine - A Journey Toward iBalance (Paperback)
Brad Huddleston
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Protecting your mind, body and soul from technology’s dark secrets.

What’s the difference between half a line of cocaine and an hour playing a video game? Nothing, as far as your brain is concerned. What can you do to be effective at multi-tasking? Nothing, as far as your brain is concerned. What do digital devices in the classroom contribute to focus and concentration? Nothing, as far as your brain is concerned.

In Digital Cocaine, Brad Huddleston will replace your confusion, hesitancy and fear as it relates to the digital world with the facts that can make you and your family safer and more secure from page one. Whether it’s gaming, pornography, cyberbullying, or the decline in grades, you’ll get a look inside your wonderful God-designed brain to understand how it interacts with the exploding world of digital communication and how you can keep your family safe.

Your smartphone, tablet and computer can be powerful tools to help you … or not. The choice is yours. Digital Cocaine gives you the power to make that choice.

Gereed Vir Die Wederkoms? - 'N Bybelstudie Oor 1 En 2 Petrus (Afrikaans, Paperback): Johan Smit Gereed Vir Die Wederkoms? - 'N Bybelstudie Oor 1 En 2 Petrus (Afrikaans, Paperback)
Johan Smit
R130 R107 Discovery Miles 1 070 Save R23 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Wat is werklik belangrik – hoe die wereld jou sien of hoe God jou sien? Dit is hierdie besef, en die heerlikheid wat in die toekoms wag, wat dit vir Christene draaglik maak wanneer hulle ervaar hoe die wereld hulle eenkant toe stoot. Johan Smit moedig lesers in Gereed vir die wederkoms? aan om te volhard en nie moed op te gee in hulle geloof nie. Die Bybelstudie trek lesers se aandag in die 25 dele na die vooruitsig van die ewige lewe en om deur die krag van Christus lyding en vervolging te deurstaan. Net soos die gelowiges aan wie Petrus sy briewe rig, moet gelowiges vandag ook opstaan vir dit waarin hulle glo. Johan Smit lig ook die riglyne uit wat Petrus se briewe vir Christene gee oor hoe om hulle geloof in die elkedagse lewenspraktyk sinvol te beoefen. Gereed vir die wederkoms? is ideaal vir individue en ook vir kleingroepe. Dit bevat die volledige teks van Petrus se twee briewe.

'n Vrou in Gebed (Afrikaans, Paperback): Priscilla Shirer 'n Vrou in Gebed (Afrikaans, Paperback)
Priscilla Shirer 1
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Jou gebedslewe het ‘n gevegsplan nodig.

Die geveg van jou lewe is reg voor jou. Op hierdie oomblik wil die vyand sy slinkse planne gebruik om verskeie areas van jou lewe omver te gooi. ’n Doelgerigte gebedstrategie sal jou meer help as wat jy ooit kon droom.

In ’n Vrou in gebed plaas Priscilla Shirer die dringendheid van ’n doelgerigte gebedsplan op die voorgrond. Sy identifiseer 10 areas vir strategiese gebed, waaronder identiteit, passie, gesin, vrese, reinheid en uitdagings.

’n Vrou in gebed rus jou toe om jou eie gebedstrategieë neer te skryf wat jy gereeld vir jouself en jou geliefdes kan bid. Daar is skryfplek vir gebede agter in die boek wat uitgeknip kan word.

Priscilla speel die rol van Elizabeth Jordan in die fliek War Room en gebruik ’n Vrou in gebed om die beginsels uit dié fliek vir jou deel van jou alledaagse lewe te maak.

Dié boek is ’n praktiese gids vir kragtige, doelgerigte gebed.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Fervent

Die Oorlogskamer-Bybelstudie (Afrikaans, Paperback): Stephen Kendrick, Alex Kendrick Die Oorlogskamer-Bybelstudie (Afrikaans, Paperback)
Stephen Kendrick, Alex Kendrick 1
R100 R83 Discovery Miles 830 Save R17 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Gelowiges is in ’n oorlog gewikkel met die vyand. Hulle moet dus voorbereid wees vir die stryd en met die sterkste wapen ooit veg: Gebed. Die oorlogskamer – Bybelstudie, gebaseer op die fliek War Room, bied aan gelowiges geleentheid om individueel of in ’n groep in hulle gebedslewe te groei om kragtige gebedstryders te word. Elk van die 5 studies bied 4 afdelings: Inleiding; Bespreking van aspekte van gebed soos dit in die fliek gesien kan word; Groepbespreking; 3 oordenkingstudies; Hierdie Bybelstudie sal gelowiges inspireer om op God se genade te vertrou, oorwinning oor hulle ware vyand te verklaar en hulle identiteit in hulle Verlosser te vind. Die oorlogskamer – Bybelstudie sal as herinnering dien dat gebed werklik ’n kragtige wapen is.

Strategie Vir Gebed (Afrikaans, Paperback): Alex Kendrick, Stephen Kendrick Strategie Vir Gebed (Afrikaans, Paperback)
Alex Kendrick, Stephen Kendrick
R160 R132 Discovery Miles 1 320 Save R28 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Gebed behoort jou eerste aanvalsplan te wees in die stryd van die lewe, nie jou laaste toevlug nie. En vir ’n geveg van hierdie kaliber het jy ’n doelgerigte strategie nodig. STRATEGIE VIR GEBED bied vir lesers ’n aksieplan wat hulle sal lei van die eerste stap wat hulle moet neem tot op die vlak van ’n volwaardige en selfstandige gebedsoldaat:

1. Die beginstappe van ’n sterk gebedslewe – die krag en prioriteit van gebed

2. Die basiese opleiding – wanneer en waar om te bid

3. Ingesteldhede – soos gehoorsaamheid en volharding

4. Strategieë – hoe om te bid

5. Teikens – vir wie om te bid

6. Ammunisie – wat kan jy gebruik in jou gebede

7. Ekstra versterking – besprekingsvrae wat in groepe gebruik kan word

STRATEGIE VIR GEBED sluit aan by die Kendrick-broers se fliek WAR ROOM. Dit is ’n hulpbron vir enigeen wat vasberade is om as oorwinnaars in gebed uit te styg.

Daniel - 'N Bybelstudie (Afrikaans, Paperback): Brian Fisher, Matt Morton, Blake Jennings Daniel - 'N Bybelstudie (Afrikaans, Paperback)
Brian Fisher, Matt Morton, Blake Jennings
R100 R83 Discovery Miles 830 Save R17 (17%) Shipped within 5 - 10 working days
Journals Hardcover Wirebound Faith (Leather / fine binding): Journals Hardcover Wirebound Faith (Leather / fine binding)
R130 R107 Discovery Miles 1 070 Save R23 (18%) Shipped within 5 - 10 working days
Strength & Dignity Journal (Paperback): Strength & Dignity Journal (Paperback)
R220 R181 Discovery Miles 1 810 Save R39 (18%) Shipped within 5 - 10 working days
A Seat at the Table - A Generation Reimagining Its Place in the Church (Paperback, New): Shawna Songer-Gaines A Seat at the Table - A Generation Reimagining Its Place in the Church (Paperback, New)
Shawna Songer-Gaines
R286 R268 Discovery Miles 2 680 Save R18 (6%) Shipped within 7 - 11 working days

Why are so many 20- and 30-something Christians disappearing from the church?They are told how much the church wants young people, yet there is growing suspicion among young believers about who is in and who is out of the scope of Christian orthodoxy. Through this suspicion, a rift between the generations has emerged. In the face of frustration, of being cut out because they don't seem to fit, young believers often take their gifts and leave the church.This book helps those who feel displaced by this generational collision to find a sense of place and welcome with a church that is still becoming all that God wants it to be. If you are a young person who wonders if there is a place in the church for someone like you, or if you want to know if your own church can be the kind of body in which young people are welcome, A Seat at the Table will give you a new personal and kingdom perspective. Embrace the challenge to re-imagine your relationship with the church in light of this generational collision, not seeing it as an unredeemable rift, but as an opportunity to give and receive hospitality.

Thin Places - 6 Postures for Creating & Practicing Missional Community (Paperback): Jon Huckins Thin Places - 6 Postures for Creating & Practicing Missional Community (Paperback)
Jon Huckins; As told to Rob Yackley
R248 R202 Discovery Miles 2 020 Save R46 (19%) Shipped within 7 - 11 working days

While praying for his community on the Island of Iona, the Celtic monk St. Columba described his experience as a thin place- a location where heaven and earth seemed only thinly separated.In the same way, God's kingdom is being realized here on earth with stories of restoration and redemption. Our God moved into the neighborhood, seeking to invite us into his story of reconciliation, and commission us to missionally engage our neighborhoods with the good news of the kingdom.Joining the concepts of monasticism and mission, author Jon Huckins will walk you through six postures of missional formation: listening, submerging, inviting, contending, imagining, and entrusting. As you begin to employ these postures, become apprentices of Jesus who are committed to living in and experiencing the thin places.Through Thin Places, create a fertile soil to commune with God, live in deep community with others, and extend the good news of the kingdom in your local contexts.

Any Day a Beautiful Change - A Story of Faith and Family (Paperback): Katherine Wilis Pershey Any Day a Beautiful Change - A Story of Faith and Family (Paperback)
Katherine Wilis Pershey
R317 R255 Discovery Miles 2 550 Save R62 (20%) Shipped within 7 - 11 working days

First comes love, then comes marriage, then comes the minister with the baby carriage. In this collection of interrelated personal essays, Katherine Willis Pershey chronicles the story of her life as a young pastor, mother, and wife. At turns hilarious and harrowing, deeply moving and gently instructive, Pershey's reflections will strike a chord with anyone who has ever rocked a newborn, loved an alcoholic, prayed for the redemption of a troubled relationship, or groped in the dark for the living God. Part of The Young Clergy Women Project series

A Return to Love - Reflections on the Principles of a "Course in Miracles" (Paperback, Thorsons Classics edition): Marianne... A Return to Love - Reflections on the Principles of a "Course in Miracles" (Paperback, Thorsons Classics edition)
Marianne Williamson 2
R190 R150 Discovery Miles 1 500 Save R40 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

OVER ONE MILLION COPIES SOLD

In A Return to Love, Marianne Williamson shares her insights into how the practical application of love every day can provide an answer to the problems that confront us, whether these are in our relationships, our careers or our health. This newly updated, best-selling guide reveals how we each can take a spiritual. psychological and emotional journey back to the true inner peace with which we were born, and shows how by practising love we can make our lives more peaceful, loving and fulfilling.

Marianne Lectures internationally in the fields of spirituality and metaphysics. Seen as a guru by many of the biggest names in showbusiness, she also works extensively for non-profit making charitable organisations, in particular those that help people with life-challenging illnesses. 'A Return to Love' offers readers the chance to experience the uplifting and empowering teachings which characterise her personal appearances.

‘Marianne Williamson displays in her writing the power and wit that she displays as a speaker. Her honest accounts of different periods in her life will motivate readers for a long time to come. 'A Return to Love' makes for very powerful reading.’
LOUISE L. HAY, author of 'You Can Heal Your Life 'and 'The Power Within You'

‘Marianne Williamson’s book is a classic. She reveals, with elegant simplicity, that love is not a mere sentiment or emotion, but the ultimate truth at the heart of creation.’
DEEPAK CHOPRA, author of ' The Seven Spiritual Laws of Success' and 'Creating Health'

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Terreur in Kaboel
Hannelie Groenewald Paperback R220 R189 Discovery Miles 1 890
The Lies Couples Believe - How Living…
Chris Thurman Paperback R250 R206 Discovery Miles 2 060
558 Days - A True Story
Yolande Korkie, Maretha Maartens Paperback R300 R247 Discovery Miles 2 470
Not available
Shéri: Just the way I am
Sheri Brynard, Colleen Naude Paperback R230 R198 Discovery Miles 1 980
I Will - Nine Traits Of The Outwardly…
Thom S. Rainer Hardcover R247 R201 Discovery Miles 2 010
God, Where Are You?! - Finding Strength…
John Bevere Paperback R300 R247 Discovery Miles 2 470
Think, Learn, Succeed - Understanding…
Dr. Caroline Leaf Paperback  (1)
R262 R203 Discovery Miles 2 030
The Daniel Plan - 40 Days To A Healthier…
Rick Warren, Daniel G. Amen, … Paperback  (1)
R150 R124 Discovery Miles 1 240
The Story Of God's Love For You
Sally Lloyd Jones Paperback R161 R111 Discovery Miles 1 110

 

Partners