|
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 11
Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer
en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Huistaal Graad
10-12 ideaal maak:
Dit is ’n taalhersieningsboek vir Afrikaans Huistaal met oefeninge vir
taalstrukture en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die
volgende taalaspekte: woordkeuses, sinsbou, spelling, punktuasie,
woordeskat-uitbreiding en kritiese taalbewustheid. Die hersieningsvrae
is ook in noue samehang met die Nasionale Eksamen-vraestel 1 vir
Afrikaans Huistaal (NSS en IEB) opgestel.
Hierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies
onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as
aanvulling vir all taalhandboeke.
Antwoorde word op ‘n QR-kode verskaf.
Reise kan soms net los oomblikke van belewing wees. Dis die
verbande tussen die momente wat van 'n reeks ervarings 'n reis maak
- 'n deurlopende belewing van ontdekking en verrassing, die
prikkeling van nuutheid, die raakloop van bekendes. Hierdie titel
is nie anders nie. Woorde as momente van taalbelewing maak sin in
die verband van ander woorde. Maar dis lesers op hulle leestog wat
woord met woord skakel. Die lees van 'n gedig is nie 'n passiewe
ervaring nie; dis 'n ontdekking, 'n waagstuk, 'n herskepping en 'n
belewing - 'n woordreis. "almal is important", lui die titel van
die eenheid in die titel met gedigte oor mense. Dit kan ook gese
word van die gedigte in hierdie titel: almal is important. Elke
gedig is sorgvuldig gekies en het 'n spesifieke tuiste in die
eenheid gekry. Lees gerus die bundel, of ten minste eenhede, van
voor tot agter deur. 'n Verdere uitnodiging: lees die gedigte
hardop.
Contains research-based content, richly supported by South African
and international applications;Assessments effectively consolidate
learning; Makes teaching and learning easy with important concepts
and terminology listed; Has questions formulated in the style
required by the examination guidelines; Provides a benchmark for
Accounting courses used by South African Accounting teachers.
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
Oxford Successful Life Sciences is a trusted Life Sciences course used by teachers all over South Africa.
The rich, relevant, and age appropriate content fully covers the CAPS, ensuring that learners stay interested throughout the year.
|
You may like...
Redemption
George Calvert
Paperback
R535
Discovery Miles 5 350
Non-Stop
Liam Neeson, Julianne Moore, …
DVD
(3)
R103
Discovery Miles 1 030
Sleeper
Mike Nicol
Paperback
R300
R277
Discovery Miles 2 770
|