0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (7)
  • R100 - R250 (50)
  • R250 - R500 (129)
  • R500+ (5)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 11

Focus History: Grade 11: Learner's Book - CAPS compliant (Paperback): M. Fernandez, M. Friedman, M Jacobs, B. Johannesson,... Focus History: Grade 11: Learner's Book - CAPS compliant (Paperback)
M. Fernandez, M. Friedman, M Jacobs, B. Johannesson, J. Wesson
R375 Discovery Miles 3 750 In Stock
The Answer Series Grade 11 physical sciences 3 in 1 CAPS study guide (Paperback): Retha Louw The Answer Series Grade 11 physical sciences 3 in 1 CAPS study guide (Paperback)
Retha Louw
R283 Discovery Miles 2 830 In Stock

A CAPS-aligned study guide that simplifies the theory of Grade 11 Physical Sciences and builds confidence through clear explanations supported by revision questions. Arranged in TOPICS, it offers: Comprehensive Notes and Worked Examples, Exercises & Exam Questions and Detailed Answers with Explanations & handy hints. This book provides a solid support for the Grade 11 learner to develop problem-solving skills and the right approach to mastering the subject material. The questions, ranging from simple to more complex, assess the progress of the learner throughout the year and particularly in exam preparation. Practical hints are provided to highlight common errors and build a solid grounding for the upcoming Grade 12 curriculum.

Focus Economics - Grade 11 Learner's Book (Paperback): M. Burger, R Cornelissen, M. Engelbrecht, D Ross Focus Economics - Grade 11 Learner's Book (Paperback)
M. Burger, R Cornelissen, M. Engelbrecht, D Ross 1
R375 Discovery Miles 3 750 In Stock

Fully CAPS compliant with opportunities for exam practice and assessment. A complete programme of assessment is provided.

Used and tested in schools throughout South Africa, supports and engages learners for success.

Focus Hospitality Studies CAPS - Grade 11: Learner's Book (Paperback): G. du Rand, D. Welgemoed, J. Spowart, R. Schubotz,... Focus Hospitality Studies CAPS - Grade 11: Learner's Book (Paperback)
G. du Rand, D. Welgemoed, J. Spowart, R. Schubotz, N. Zulu
R387 Discovery Miles 3 870 In Stock
Via Afrika Accounting Grade 11 Learner's Book (Paperback): P. Bean, M. Christelis, E. Havenga, N.V. Kapela, J.P.... Via Afrika Accounting Grade 11 Learner's Book (Paperback)
P. Bean, M. Christelis, E. Havenga, N.V. Kapela, J.P. Karamichael, …
R376 Discovery Miles 3 760 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Rekeningkunde Graad 11 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): P. Bean, M. Christelis, E. Havenga, N.V. Kapela Via Afrika Rekeningkunde Graad 11 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
P. Bean, M. Christelis, E. Havenga, N.V. Kapela
R376 Discovery Miles 3 760 Ships in 4 - 6 working days
Die Antwoord-Reeks Graad 11 wiskunde 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback): Anne Eadie, Gretel Lampe Die Antwoord-Reeks Graad 11 wiskunde 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Anne Eadie, Gretel Lampe
R209 R174 Discovery Miles 1 740 Save R35 (17%) In Stock

Hierdie 3 in 1 publikasie ondersoek die dieper vlakke van al die noodsaaklike komponente van die KABV-kurrikulum. Leerders wat hierdie indiepte studiegids aanpak, sal toekenning verdien soos hulle stap-vir-stap vorige onsekerhede te bowe kom en ‘n suksesvolle pad vorentoe verseker. Dit bied: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde per onderwerp. Oefeninge wat gegradeer is om die logika en tegnieke wat vereis word, te bevorder. Gedetailleerde Oplossings vir alle oefeninge, plus ’n omvattende eksamen (vraestel 1 & vraestel 2) met volledige verduidelikings vir deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding. Hierdie effektiewe studiegids hersien al die noodsaaklike beginsels wat in vorige grade gedek is. Die leerder se begrip word deur stap-vir-stap notas uitgebrei en uitgewerkte voorbeelde word gebruik om nuwe werk bekend te stel. Die opsommings en handige wenke dra daartoe by dat die leerders die studiemateriaal as geheel verstaan en sodoende word selfvertroue en vaardigheid by die Graad 11-leerder bevorder. Hierdie boek waarborg die ontwikkeling van ’n stewige grondslag vir elke leerder wat vir die Graad 11 en 12 Wiskunde-eksamens voorberei en wat vasbeslote is dat hulle wil uitblink, ’n besliste weg na oop deure vir hul toekoms!

Woordreise (Digbundel) (Afrikaans, Paperback): A.L. Vermaak, K. de Wet, L. Olivier, H. Viljoen, H. Snyman Woordreise (Digbundel) (Afrikaans, Paperback)
A.L. Vermaak, K. de Wet, L. Olivier, H. Viljoen, H. Snyman; Illustrated by …
R624 Discovery Miles 6 240 Ships in 4 - 6 working days

Reise kan soms net los oomblikke van belewing wees. Dis die verbande tussen die momente wat van 'n reeks ervarings 'n reis maak - 'n deurlopende belewing van ontdekking en verrassing, die prikkeling van nuutheid, die raakloop van bekendes. Hierdie titel is nie anders nie. Woorde as momente van taalbelewing maak sin in die verband van ander woorde. Maar dis lesers op hulle leestog wat woord met woord skakel. Die lees van 'n gedig is nie 'n passiewe ervaring nie; dis 'n ontdekking, 'n waagstuk, 'n herskepping en 'n belewing - 'n woordreis. "almal is important", lui die titel van die eenheid in die titel met gedigte oor mense. Dit kan ook gese word van die gedigte in hierdie titel: almal is important. Elke gedig is sorgvuldig gekies en het 'n spesifieke tuiste in die eenheid gekry. Lees gerus die bundel, of ten minste eenhede, van voor tot agter deur. 'n Verdere uitnodiging: lees die gedigte hardop.

Douspoor (Kortverhaalbundel) (Afrikaans, Paperback): R. Daniels, G. Julies Douspoor (Kortverhaalbundel) (Afrikaans, Paperback)
R. Daniels, G. Julies
R295 Discovery Miles 2 950 Ships in 4 - 6 working days
X-Kit Presteer! Om Die Aarde Aan Te Haal En Ander Gedigte - Graad 12 Afrikaans Huistaal (Letterkunde Studiegids) (Afrikaans,... X-Kit Presteer! Om Die Aarde Aan Te Haal En Ander Gedigte - Graad 12 Afrikaans Huistaal (Letterkunde Studiegids) (Afrikaans, Paperback)
Carine Janse van Rensburg, Franci Vosloo, Cornelia Du Preez 1
R149 Discovery Miles 1 490 Ships in 5 - 10 working days

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

Die Antwoord-Reeks Graad 11 rekeningkunde 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback): Ann Botha Die Antwoord-Reeks Graad 11 rekeningkunde 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Ann Botha
R212 Discovery Miles 2 120 Ships in 10 - 15 working days

Alles wat jy nodig het vir Graad 11 Rekeningkunde met Notas, Vrae, Antwoorde en Volledige Eksamens wat die hele kurrikulum dek. Hierdie studiegids bied alles wat enige leerder nodig het om hul volle potensiaal in Graad 11 te bereik. Daar is drie komponente in hierdie gids wat aan die KABV-vereistes voldoen: Omvattende Notas met Uitgewerkte Voorbeelde vir elke Onderwerp, Vrae & Antwoorde vir elke Onderwerp en Eksamenvraestelle en Antwoorde sowel as handige wenke. Die kombinasie van gedetailleerde notas, uitgewerkte voorbeelde, duidelike oplossings, wenke en spesifieke raad lei daartoe dat hierdie studiegids ’n wenresep aan leerders wat oefening en konsolidasie nodig het, bied. Dit stel die leerder in staat om die studiemateriaal as geheel te verstaan. Die wye verskeidenheid oefeninge berei die leerder volgens die vereistes van die KABV-kurrikulum voor. Hierdie studiegids bied ’n onbetwiste raamwerk vir leerders sodat hulle die nodige vaardighede kan ontwikkel om hul in staat te stel om so goed as moontlik in Graad 11 sowel as Graad 12 Rekeningkunde te kan presteer.

Versreise (Afrikaans, Paperback): Versreise (Afrikaans, Paperback)
R159 Discovery Miles 1 590 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Dramatiese Kunste Graad 11 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): J. Ciro, T. Guhrs, Y.  Hardie, S. Sesiu, L. Singh Via Afrika Dramatiese Kunste Graad 11 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
J. Ciro, T. Guhrs, Y. Hardie, S. Sesiu, L. Singh
R344 Discovery Miles 3 440 Ships in 4 - 6 working days

Via Afrika Dramatiese Kunste is ‘n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om ‘n werklike leergeleentheid te skep. Die reeks het ‘n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan ‘n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wereld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar toepaslik, verken.

Via Afrika Dramatiese Kunste Graad 11 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): J. Ciro, T. Guhrs, Y.  Hardie, S. Sesiu, L. Singh Via Afrika Dramatiese Kunste Graad 11 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
J. Ciro, T. Guhrs, Y. Hardie, S. Sesiu, L. Singh
R334 Discovery Miles 3 340 Ships in 4 - 6 working days

Via Afrika Dramatiese Kunste is ‘n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om ‘n werklike leergeleentheid te skep. Die bree en spesifieke Onderwerpe, asook die kennis en vaardigheidsgebiede wat deur die KABV-dokumente daargestel word, word volledig in die reeks gedek. Onderwysers kan steeds keuses maak oor wat vir hul leerders toepaslik sal wees, en dus verseker dat daar betrokkenheid tydens die leerproses is. Die reeks het ‘n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan ‘n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wereld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar toepaslik, verken. Die bygaande omvattende Onderwysersgids sal onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te implementeer.

Platinum English First Additional Language Grade 11 Learner's Book: Grade 11: Learner's book (Paperback): D.... Platinum English First Additional Language Grade 11 Learner's Book: Grade 11: Learner's book (Paperback)
D. Awerbuck, D Dyer, N. Nonkwelo, J. Pillay, N. Norton; Compiled by In
R387 Discovery Miles 3 870 Ships in 5 - 10 working days
Via Afrika Business Studies Grade 11 Teacher's Guide (Paperback): P. Bean, M. Kleyn, T.D. Kotza, E.L. Llewellyn Via Afrika Business Studies Grade 11 Teacher's Guide (Paperback)
P. Bean, M. Kleyn, T.D. Kotza, E.L. Llewellyn
R344 Discovery Miles 3 440 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Besigheidstudies Graad 11 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): P. Bean, M. Kleyn, T.D. Kotza, E.L. Llewellyn Via Afrika Besigheidstudies Graad 11 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
P. Bean, M. Kleyn, T.D. Kotza, E.L. Llewellyn
R303 Discovery Miles 3 030 Ships in 4 - 6 working days
Platinum Mathematics Grade 11 Learner's Book (Paperback): M. Bradley, J. Campbell, S. McPetrie Platinum Mathematics Grade 11 Learner's Book (Paperback)
M. Bradley, J. Campbell, S. McPetrie 2
R418 Discovery Miles 4 180 Ships in 5 - 10 working days
Via Afrika Wiskunde Graad 11 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): T Abbott, M.L. Botsane, J. Bouman, L Bruce Via Afrika Wiskunde Graad 11 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
T Abbott, M.L. Botsane, J. Bouman, L Bruce
R344 Discovery Miles 3 440 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Mathematical Literacy Grade 11 Learner's Book (Paperback): Mbali, L.R. de Waal, A.C. Gilfillan, S.G. Ngob Via Afrika Mathematical Literacy Grade 11 Learner's Book (Paperback)
Mbali, L.R. de Waal, A.C. Gilfillan, S.G. Ngob
R355 Discovery Miles 3 550 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Computer Applications Technology Grade 11 Teacher's Guide (Paperback): F. Avrakotos, V.M. Britton, E.L.... Via Afrika Computer Applications Technology Grade 11 Teacher's Guide (Paperback)
F. Avrakotos, V.M. Britton, E.L. Llewellyn
R344 Discovery Miles 3 440 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Wiskunde Graad 11 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): T Abbott, M.L. Botsane, J. Bouman, L Bruce Via Afrika Wiskunde Graad 11 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
T Abbott, M.L. Botsane, J. Bouman, L Bruce
R412 Discovery Miles 4 120 Ships in 4 - 6 working days
Droomskip en ander Radio Dramas (Afrikaans, Paperback): Chris Barnard, C.J. Fourie, S.D. Fourie, H. Hugo, E. Van Rooyen, F.... Droomskip en ander Radio Dramas (Afrikaans, Paperback)
Chris Barnard, C.J. Fourie, S.D. Fourie, H. Hugo, E. Van Rooyen, …
R611 Discovery Miles 6 110 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Accounting Grade 11 Teacher's Guide (Paperback): P. Bean, M. Christelis, E. Havenga, N.V. Kapela, J.P.... Via Afrika Accounting Grade 11 Teacher's Guide (Paperback)
P. Bean, M. Christelis, E. Havenga, N.V. Kapela, J.P. Karamichael, …
R344 Discovery Miles 3 440 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Accounting Grade 11 Exercise Book (Paperback): P. Bean, M. Christelis, E. Havenga, N.V. Kapela, J.P. Karamichael, M.... Via Afrika Accounting Grade 11 Exercise Book (Paperback)
P. Bean, M. Christelis, E. Havenga, N.V. Kapela, J.P. Karamichael, …
R280 Discovery Miles 2 800 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Curating Difficult Knowledge - Violent…
E. Lehrer, C. Milton, … Hardcover R3,339 Discovery Miles 33 390
Pentel Clic-Eraser Refill (12 Pack) - 3…
R255 Discovery Miles 2 550
Winter AntiSlip Unisex Gloves…
R369 R279 Discovery Miles 2 790
Hulk Gainer - Box Chocolate Milk (4kg)
R476 Discovery Miles 4 760
Zero Hour
Don Bentley Paperback R450 R414 Discovery Miles 4 140
Michris Sports Auto Putt Return
R799 R399 Discovery Miles 3 990
Blood Trail
Tony Park Paperback R310 R281 Discovery Miles 2 810
Hot Wheels Aluminium Bottle…
 (1)
R96 Discovery Miles 960
Robotics for Cell Manipulation and…
Changsheng Dai, Guanqiao Shan, … Paperback R2,951 Discovery Miles 29 510
Caran d'Ache Triangular Eraser
R79 Discovery Miles 790

 

Partners