|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 2
This evergreen series still creates a buzz. Book level 1 to 3 are
suitable for Grade 1, levels 4 to 6 for Grade 2, and levels 7 to 9
for Grade 3. Within each 'Book' level, there is a Basic, an
Approach and a Supplementary reader.
Goue reeks is een van die heel bekendste en gewildste inheemse
leesreekse met beproefde sukses oor dekades. Derduisende
onderwysers en ouers het self daarmee leer lees – en dit werk
steeds! Op publieke aanvraag is die volledige reeks nou weer
beskikbaar. Dit volg ’n basiese benadering tot leesonderrig deur
klank- en woordbouvaardighede en is gebaseer op herhaling,
herkenning en inoefening. Goue reeks se hersiene uitgawe (2009)
bied alles wat nodig is om jong leerders te ontwikkel in jong
lesers.
|
|