|
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 2
Tried and trusted and easy-to-use, Headstart English is a sound
First Additional Language course for the Foundation Phase that
guarantees accurate and comprehensive CAPS coverage. The accessible
language and step-by-step progression secures a solid language
foundation for all young learners. Features include: the CAPS focus
in Grade 2 includes oral, reading, writing and language skills; the
Grade 2 learner's books are designed to develop and consolidate
these skills; to support step-by-step learning in Grade 2, each
theme starts with a page focused on the teaching of vocabulary
central to the theme; this vocabulary is re-enforced as learners
work through the themes; activities are carefully designed to
support step-by-step learning; and the A4 format supports
accessibility.
All necessary student materials are bound in two workbooks with practice pages, masters, and fact cards.
Slimkoppe Vaardigheidsboek vir Klanke en Spelling is spesiaal
ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van
die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help. Die werkboek bied
aktiwiteite op verskillende vlakke sodat jou kind stadig op die
eerste vlak kan wegspring en geleidelik na die meer gevorderde
aktiwiteite op die derde vlak kan vorder.
Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans
huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en
feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n
vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-,
skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse
geïntegreer en ontwikkel progressief.
Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om
voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van
leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat
al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees
suksesvol te beplan en aan te bied.
Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en
assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding
vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang
beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en
taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl
musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.
|
|