|
|
Books > Health, Home & Family > Handicrafts
An ancient art form, encaustic art has seen a resurgence in
popularity with the arts and craft world's focus on mixed media.
This title makes it accessible to everyone, from rank beginners to
arty crafters. Bringing it firmly into the realm of crafters, it
shows you how to apply the coloured wax to anything from the usual
glossy cardstock, to woodfree paper, canvas, glass and porcelain,
as well as wood, candles and bisque wear. Several heat sources and
applicators can work and Jann shows you how to use these
creatively. In addition to all the necessary information about
tools, basic techniques, colour mixing, finishes and application
possibilities, this title contains over 50 projects that will have
you hooked in no time. Learn to make cards, paper stock for other
paper craft projects, wall art, stamping with wax, wax mosaics,
combining wax with other media and much more - but be warned: once
you start, you won't want to stop!
Kunsprojekte met gemengde media kombineer tekstuur, lyn en kleur op
'n unieke manier deur middel van collage, gewysigde kuns en
montage, en maak hierdie gewilde kunsvorm vir almal toeganklik. Die
treffende laag-op-laagprojekte waarvoor tallose tegnieke gebruik
word, sal jou inspireer om te eksperimenteer, en jou eie
skeppingsdrang laat ontwaak. Die pragfoto's van die oorspronklike
kunswerke is daar vir plesier en om van te leer. Die boek dien ook
as 'n heerlike bron van ontwerp idees om jou skeppende selfvertroue
'n stewige hupstoot te gee al dink jy dat jy nie kan teken nie.
Die Suider-Afrikaanse subkontinent is besonder ryk aan inheemse
boomspesies (sowat 2100) wat in grootte wissel van struikagtiges
tot oeroue, hooggroeiende reuse. Baie van die boomspesies en die
natuurlike omgewing waarin hulle voorkom, is al deeglik bestudeer
en gedokumenteer in bele algemene beskikbare publikasies. Inligting
oor hulle hour is egter beperk en nie maklik toeganklik vir die
algemene publiek nie. Hierdie boek bevat inligting oor die
hourkenmerke en houteienskappe van 140 Suider-Afrikaanse houtsoorte
(134 inheemse en ses uitheemse spesies).
Beginnersoefeninge wys jou die basiese knoopryg-teknieke,
een-voudige steke, hoe om vasstrykstof vir lae te gebruik en selfs
hoe om te hekel. Wanneer jy hierdie tegnieke baasgeraak het, kan
jou ontwerpe so eenvoudig of ingewikkeld wees as wat jy hulle wil
maak - en jy het geen spesiale vaardighede of toerusting nodig nie.
Die basiese tegnieke word gevolg deur 'n groot versameling pragtige
projekte wat by die meeste handwerkers groot byval sal vind. Die
projekte wissel van funky, bonkige krale en bykomstighede vir
kinders tot lieflike, delikate bykomstighede en prettige dekoritems
vir jouself en jou huis. Daar is maklike aanwysings vir beginners,
terwyl daar vir meer gevorderde handwerkers hope inspirasie is om
hulle persoonlike stempel op die projekte af te druk. Uitmuntende
kleurfoto's van al die voltooide projekte hou hulle eie bekoring en
inspirasie in, en patrone van al die ontwerpe wat in die boek
gebruik is, maak dit maklik om die inspirasie in pragtige geskenke
of unieke items vir eie gebruik vas te vang.
From tropical fish and sea turtles to clever cats and fantasy
birds, you'll find a tempting array of beautiful beaded animals
perfect for key chains, pins and pendants. Ten puffy projects
include clear patterns, colorful photographs, beading instructions
and stitching advice.
Maak pragtige kwiltgeskenke vir jou huis, of vriende en geliefdes.
Hierdie pragboek bevat projekte vir elke denkbare geleentheid en
alle vaardigheidsvlakke - van kitsidees wat jy in 'n aand kan
voltooi, tot items met meer om die lyf. Laat die maklike laslap- en
appliektegnieke jou inspireer om jou eie stempel af te druk op die
mooiste handgemaakte geskenke.
Hierdie nuttige boek is propvol idees vir die gebruik van
tradisionele fotoplaktegnieke om jou huis te verfraai, gewone
alledaagse artikels in lieflike geskenke te omskep of weggooigoed
en optelgoed vir verdere gebruik te herwin en op te dollie. Dit wys
jou hoe om bykans enigiets om te tower en persoon-spesifiek te maak
deur foto's en onthougoed slim met fotoplakpapier, karton en
tooisels te kombineer. Lieflike foto's van elke projek in 'n
huisomgewing sal jou inspireer terwyl die geillustreerde
stap-vir-stap aanwysings jou wys hoe; Prettige, ongewone en
vindingryke projekte; Fantastiese geskenke en beregoed; Afwerkings
wissel van stylvol en eenvoudig tot uitbundig en oordadig;
Herwinning van blikke, flesse, bottels, hout-pallette, rame en
selfs inkoopsakke. Die fokus van die boek is om herinneringe op
slim en kreatiewe maniere te bewaar deur items te skep wat op jou
mure en rakke ten toon gestel kan word. Met hierdie boek sal jy
kort voor lank na net mooi enigiets as 'n moontlike skilderdoek
kyk. Die meer as 55 projekte in die boek wissel van 'n klein
koevert met 'n fotobinneblad, tot 'n groot vertoondeur van
pallethout en sal byval vind by handwerkers met uiteenlopende
agtergronde en vaardigheidsvlakke.
Expert crafter Nicki Trench brings you 35 easy-to-follow patterns that
will teach you how to crochet.
Nicki Trench, one of the leading figures in the revival and promotion
of home crafts, has designed a series of patterns that will guide you
from the initial crochet stitches to producing beautiful projects
incorporating a wide range of techniques. Starting you off is Crochet
Know-How, which explains all the stitches with clear step-by-step
artwork and instructions. Next, there are three chapters packed with
patterns to improve your skills. In Starting Out, you will find a
simple springtime throw and a pretty hat for a toddler, both of which
you’ll find amazingly easy and quick to create. Once you’ve mastered
these, Practice Makes Perfect provides more of a challenge. Whip up
some cute gifts for babies and young children, including baby bibs and
blankets, or treat yourself to a pair of gloves in soft double knit
yarn and a chunky seashell scarf to keep you warm on chilly mornings.
Finally, Confident Crocheting has more advanced patterns, ranging from
a family of adorable Russian dolls to a cherub dress with decorative
picot stitching.
Artist and pyrographer Lora S. Irish walks you through all the
basics of woodburning. You can learn about using temperature, time,
layering and texturing to create artistic tonal values. Nationally
recognized artist and pyrographer Lora S. Irish makes it easy for
beginners to learn the creative craft of woodburning in Pyrography
Basics. All that aspiring beginners need is this book and an
inexpensive woodburning tool to start adorning wood, gourds,
leather, paper and more with beautifully burned images and
patterns. The author provides a thorough introduction to basic
tools, materials and techniques. Readers learn how to set up a
practice board to experiment with strokes and settings before
moving on to working projects with confidence. Seven skill-building
projects provide step-by-step exercises in using temperature, time,
layering, and texturing to create artistic tonal values.
|
|