![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Health, Home & Family > Handicrafts
This is a stunning selection of 16 quilt projects inspired by the natural world. You can join adventurous quilter John Q. Adams on a bold exploration of quilting colour palettes. In these striking graphic designs, he draws inspiration from nature - wind, water, earth, leaf, sky, grass, lava, coral, and stone - to open up exciting new combinations of colour and fabric. You can find 16 fabulous projects suitable for all skill levels; create beautiful effects by moving beyond neutral-coloured background fabrics; and enjoy clear illustrations and gorgeous photographs taken in outdoor settings.
This is a delightful collection of modern designs inspired by classic patterns from the 1930s. Brimming with old-fashioned charm, these 10 pretty projects, taking their cue from 1930s classics, are suitable for all skill levels and feature applique, embroidery, yo-yos, rickrack and more! Candy Store and More includes full-size patterns - no enlargements needed - plus the original 1930s designs that inspired this fresh collection.
'n Syserp het 'n besondere aantrekkingskrag danksy die lieflike glans, skitterende kleure en die sagte, sygladde gevoel daarvan teen jou vel. Al is dit veerlig, is dit heerlik warm in die winter, maar bied tog uitstekende beskerming teen die son in die somer. Met hierdie boek kan jy leer om jou eie syserpe te kleur en te druk en so fantastiese afwerkings te skep. Met 50 verskillende patrone en kleursamestellings om uit te kies, kan jy seker maak dat jy altyd die perfekte bykomstigheid vir enige uitrusting of geleentheid het, en wanneer mense jou daaroor komplimenteer, hulle trots vertel dat jy dit self gemaak het. Die tegnieke in die boek is eenvoudig genoeg vir groentjies om baas te raak, maar bied genoeg kreatiewe alternatiewe vir ervare kleurkunstenaars. Daar is by elke serp 'n aanduiding van die gevorderd-heidsvlak en tyd wat dit sal neem, sodat jy met eenvoudiger projekte kan oefen voor jy meer gevorderde afwerkings aanpak. Elke projek word met duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto's gedemonstreer en leer jou om 'n verskeidenheid lieflike kleurafwerkings te verkry. Drukwerk met gebruiksvoorwerpe maak 'n groot deel van die boek uit, en jy sal verstom wees om te sien watter fantastiese voorkomste jy met alledaagse goed kan skep. Die boek wys jou ook hoe om linoblokke vir drukwerk te maak en te gebruik, treffende ontwerpe daarmee te skep en stralende kleurkombinasies te beplan wat almal sal bekoor, en dek al die nodige tegniese aspekte van kleur- en drukwerk. Die manjifieke foto's van die voltooide syserpe sal jou inspireer om sommer dadelik aan die werk te spring en jou ware kleure te toon!
'n Onmisbare hulpbron vir elke kaartjiemaker. Hierdie boek is propvol idees vir kaartjiemakers op alle vlakke en kom met sy wonderlike versameling bloudrukke besonder handig te pas as jou muse stil raak. Dit vereenvoudig die proses en verseker pragtige handgemaakte kaartjies. Basiese inligting oor kleur, komposisie en balans word prakties toegepas in eenvoudige getekende planne wat jy vinnig kan volg sodat jy jou skeppende energie kan gebruik vir die kies en samestelling van die verskillende elemente. Daar is by elke plan gedetailleerde inligting oor die verhoudings, plasing en groottes van al die elemente sodat jy jou bestaande karton, papier en tooisels kan gebruik om kaartjies te maak met die versekering al die elemente in balans en die kaartjie visueel treffend sal wees. So kan jy nie net tyd bespaar nie, maar ook oorskietstukkies papier benut. Elke plan kan op verskeie maniere toegepas word deur dit regsom of linksom, horisontaal of vertikaal te draai of om te keer. Daar is vertikale en horisontale uitlegte vir standaardgrootte, vierkantige, langwerpige en groot kaartjies. Elke plan word geillustreer met foto's van verskeie kaartjies wat daarvolgens gemaak is wat wys hoe dieselfde plan verskillende toepassingsmoontlikhede het - van regtig eenvoudig tot ingewikkelde laag-op-laag kaartjies. Voorbeelde toon hoe dieselfde basiese ontwerp vir kaartjies vir verskillende geleenthede gebruik kan word - van Valentynsdag tot Kersfees. Met 'n basiese plan tot jou beskikking kan jy jou verbeelding vrye teuels gee en jou papier en tooisels op maniere gebruik waaraan jy nog nie gedink het nie.
“Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur.” So se Marleen Visser, die kunstenaar. “My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer.”
The Weekend Coloring Book by Modern Toss is the fourth in their massively popular satirical adult coloring book series, following the success of 'Mindless Violence' and 'The Working Day' (2016). Produced by cartoonists Jon Link and Mick Bunnage, this therapeutic coloring book captures the pleasures, challenges, and ridiculousness of modern weekend/leisure time activities in a sequence of illustrated scenes, captured throughout by the authors. Follow a cast of ill-fated and inept men and women attempting to make the most of their weekend and express your end-of-week frustrations by coloring in images depicting the joys of Saturday supermarket shopping, botched DIY projects, attending children's sports games, visiting the in-laws, buying a takeaway and going out on the lash - the perfect catharsis in preparation for the looming spectre of Monday morning.
“Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur.” So se Marleen Visser, die kunstenaar. “My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer.”
Resin jewellery is very easy to make and the technique is incredibly versatile. Popular craft author Sara Naumann shows you how to make beautiful pieces of jewellery for men and women, using simple techniques and inexpensive materials. Great fun and quick to make, you can add paper, fabric, photographs, shells, dried flowers, nail polish and more to the resin, producing professional-looking and stylish pieces that are totally unique. There are more than 50 projects to inspire you to create your own resin jewellery for yourself, or as gifts for family and friends. Ideal for beginners and more experienced crafters, prepare to become addicted!
Making Marigold: Beaders Of Bulawayo is a portrait of a women’s beading co-operative specialising in loomed beadwork, based in Bulawayo, Zimbabwe. Over 200 photographs reveal the sumptuous glamour of the Marigold beadwork and necklaces. Short, stand-alone narrative vignettes offer background insights into the making and development of the Marigold co-operative. How did these women, whose skilled practice and creative impulses evident in every necklace, perfect this practice? And what has sustained their efforts across the decades?
An ancient art form, encaustic art has seen a resurgence in popularity with the arts and craft world's focus on mixed media. This title makes it accessible to everyone, from rank beginners to arty crafters. Bringing it firmly into the realm of crafters, it shows you how to apply the coloured wax to anything from the usual glossy cardstock, to woodfree paper, canvas, glass and porcelain, as well as wood, candles and bisque wear. Several heat sources and applicators can work and Jann shows you how to use these creatively. In addition to all the necessary information about tools, basic techniques, colour mixing, finishes and application possibilities, this title contains over 50 projects that will have you hooked in no time. Learn to make cards, paper stock for other paper craft projects, wall art, stamping with wax, wax mosaics, combining wax with other media and much more - but be warned: once you start, you won't want to stop!
A calming, unicorn-themed coloring book or activity designed to help people relax, connect mindfully, and enjoy art. The “Mind to Mind” brand suggests a mental wellness or mindfulness component—perhaps encouraging thoughtful reflection or emotional connection through art.
Die Suider-Afrikaanse subkontinent is besonder ryk aan inheemse boomspesies (sowat 2100) wat in grootte wissel van struikagtiges tot oeroue, hooggroeiende reuse. Baie van die boomspesies en die natuurlike omgewing waarin hulle voorkom, is al deeglik bestudeer en gedokumenteer in bele algemene beskikbare publikasies. Inligting oor hulle hour is egter beperk en nie maklik toeganklik vir die algemene publiek nie. Hierdie boek bevat inligting oor die hourkenmerke en houteienskappe van 140 Suider-Afrikaanse houtsoorte (134 inheemse en ses uitheemse spesies).
Beginnersoefeninge wys jou die basiese knoopryg-teknieke, een-voudige steke, hoe om vasstrykstof vir lae te gebruik en selfs hoe om te hekel. Wanneer jy hierdie tegnieke baasgeraak het, kan jou ontwerpe so eenvoudig of ingewikkeld wees as wat jy hulle wil maak - en jy het geen spesiale vaardighede of toerusting nodig nie. Die basiese tegnieke word gevolg deur 'n groot versameling pragtige projekte wat by die meeste handwerkers groot byval sal vind. Die projekte wissel van funky, bonkige krale en bykomstighede vir kinders tot lieflike, delikate bykomstighede en prettige dekoritems vir jouself en jou huis. Daar is maklike aanwysings vir beginners, terwyl daar vir meer gevorderde handwerkers hope inspirasie is om hulle persoonlike stempel op die projekte af te druk. Uitmuntende kleurfoto's van al die voltooide projekte hou hulle eie bekoring en inspirasie in, en patrone van al die ontwerpe wat in die boek gebruik is, maak dit maklik om die inspirasie in pragtige geskenke of unieke items vir eie gebruik vas te vang.
Kunsprojekte met gemengde media kombineer tekstuur, lyn en kleur op 'n unieke manier deur middel van collage, gewysigde kuns en montage, en maak hierdie gewilde kunsvorm vir almal toeganklik. Die treffende laag-op-laagprojekte waarvoor tallose tegnieke gebruik word, sal jou inspireer om te eksperimenteer, en jou eie skeppingsdrang laat ontwaak. Die pragfoto's van die oorspronklike kunswerke is daar vir plesier en om van te leer. Die boek dien ook as 'n heerlike bron van ontwerp idees om jou skeppende selfvertroue 'n stewige hupstoot te gee al dink jy dat jy nie kan teken nie.
Get up close to the beauty and detail of nature through the artwork of award-winning UK artist, Julia Trickey. See how ordinary and sometimes overlooked subjects, such as leaves and fading flowers, can be centre stage and come to life in this beautiful showcase of some of Julia's best-loved botanical watercolours. Having been a tutor of botanical art for many years, teaching as far afield as Moscow and New York, Julia loves to help others explore the potential of watercolour and to discover the keys to a good botanical portrait. In this book she shares some of these insights as well as the motivation behind her favourite projects, together with some of the processes and watercolour techniques involved. Take inspiration from these glowing, contemporary watercolours in a book that is both beautiful and useful.
Maya Killgore is twenty-three and still in the process of figuring out
her life.
Hierdie nuttige boek is propvol idees vir die gebruik van tradisionele fotoplaktegnieke om jou huis te verfraai, gewone alledaagse artikels in lieflike geskenke te omskep of weggooigoed en optelgoed vir verdere gebruik te herwin en op te dollie. Dit wys jou hoe om bykans enigiets om te tower en persoon-spesifiek te maak deur foto's en onthougoed slim met fotoplakpapier, karton en tooisels te kombineer. Lieflike foto's van elke projek in 'n huisomgewing sal jou inspireer terwyl die geillustreerde stap-vir-stap aanwysings jou wys hoe; Prettige, ongewone en vindingryke projekte; Fantastiese geskenke en beregoed; Afwerkings wissel van stylvol en eenvoudig tot uitbundig en oordadig; Herwinning van blikke, flesse, bottels, hout-pallette, rame en selfs inkoopsakke. Die fokus van die boek is om herinneringe op slim en kreatiewe maniere te bewaar deur items te skep wat op jou mure en rakke ten toon gestel kan word. Met hierdie boek sal jy kort voor lank na net mooi enigiets as 'n moontlike skilderdoek kyk. Die meer as 55 projekte in die boek wissel van 'n klein koevert met 'n fotobinneblad, tot 'n groot vertoondeur van pallethout en sal byval vind by handwerkers met uiteenlopende agtergronde en vaardigheidsvlakke.
Maak pragtige kwiltgeskenke vir jou huis, of vriende en geliefdes. Hierdie pragboek bevat projekte vir elke denkbare geleentheid en alle vaardigheidsvlakke - van kitsidees wat jy in 'n aand kan voltooi, tot items met meer om die lyf. Laat die maklike laslap- en appliektegnieke jou inspireer om jou eie stempel af te druk op die mooiste handgemaakte geskenke. |
You may like...
The Accidental Mayor - Herman Mashaba…
Michael Beaumont
Paperback
(5)
Assessing Progress Towards…
Carmen Teodosiu, Silvia Fiore, …
Paperback
R3,176
Discovery Miles 31 760
|