|
|
Books > Children's & Educational > Humanities
Het jou kind jou al ooit gevra waar diere vandaan kom, of hoekom daar
wolke in die lug is? Trek jou kleinding nader en vertel vir hom of haar
hoe God die lug, see, berge, strande en alles in die heelal geskep het!
In Klein Beertjie ontdek God se skepping vertel Mamma Beer vir Klein
Beertjie hoe God alles in die heelal geskep het soos Genesis 1 ons
leer. Ontdek saam met Klein Beertjie hoe God die leë wêreld vol lewe
gemaak het – en selfs klein beertjies net soos hy geskep het.
Hierdie boek is ideaal vir 3- tot 6-jariges en leer hulle meer oor die
wonder en doel van God se skepping. Dit bevat ook vrae aan die einde
oor die verhaal en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan
leer.
• Bevat vrae oor die tema van die boek en idees oor hoe ’n mens meer
hieroor in die Bybel kan leer.
• 24 volkleur bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Explores God’s
Creation.
Has your little one ever asked you where animals come from or why there
are clouds in the sky? Snuggle up with your child and discover how God
created sky, water, mountains, beaches, and more!
In Clever Cub Explores God’s Creation, Clever Cub cuddles up with Mama
Bear on a dark stormy night as she tells him the story of Creation in
Genesis 1. Follow along as Clever Cub learns about how God filled the
empty world with all kinds of life—and even created clever cubs like
him!
This engaging picture book is perfect for children aged 3-6, teaching
them about the wonder and purpose of God’s creation. It also includes
questions about the story’s theme and ideas for learning more about it
in the Bible.
• Includes questions about the story’s theme and ideas for learning
more in the Bible.
• 24 full-color pages.
• Also available in Afrikaans under the title Klein Beertjie ontdek God
se skepping.
Wil jy graag ’n gesindheid van dankbaarheid by jou kind vestig? Hierdie
pragtige storie is die perfekte manier om vir kinders te wys hoeveel
vreugde ons kan ervaar wanneer ons dankie sê vir God.
In Klein Beertjie sê vir God dankie vertel Mamma Beer vir Klein
Beertjie die storie van Petrus en Johannes wat ’n man genees het, en
hoe hierdie man op ’n wonderlike manier vir God dankie gesê het.
Dit sluit vrae oor die storie se tema in.
• Vertel die verhaal van die kreupel man wat genees is en God daarvoor
geloof het in Handelinge 3.
• Help 3- tot 6-jariges om vreugde te vind daarin om vir God dankie te
sê.
• Sluit vrae oor die storie se tema in.
• 24 volkleur bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Gives Thanks to
God.
In Jesus Listens: 365 Prayers for Kids, Sarah Young, the author of the
bestselling devotional Jesus Calling®, helps children to talk to God
every day. They will learn the daily practice of reading God's Word and
talking to Him. In the process, children will learn that they can speak
to God about anything and come to Him when they are afraid, anxious or
worried, they will learn how to thank and praise God and that He will
always listen to their prayers. And by doing so, the habit of daily
prayer is formed.
Features include:
• A wonderful tool to help your children read Scripture and pray every
day of the year
• Includes a dedication page making it an ideal gift
• Each day includes a verse, prayer and scripture references to get to
know the Bible better
• 9-point type size
• 190mm x 140 mm, hardcover
• With a ribbon to bookmark your place
• For ages 8 - 12 years
Dit is vir baie kinders moeilik om die waarheid te praat, veral wanneer
dit makliker is om te jok en daarmee weg te kom. Tog is dit baie
belangrik om kinders te leer om altyd die waarheid te praat, maak nie
saak hoe moeilik dit is nie.
Klein Beertjie praat die waarheid is ’n baie goeie manier om die
kwessie van eerlikheid met 3- tot 6-jariges te bespreek. In hierdie
avontuur is Klein Beertjie se maatjie baie kwaad vir hom toe hy vir hom
jok. Mamma Beer vertel vir Klein Beertjie die verhaal van koningin
Ester en hoe dit altyd beter is om die waarheid te praat – maak nie
saak hoe moeilik dit is nie.
Hierdie boek leer kinders om eerlik te wees en om ’n goeie vriend te
wees. Dit bevat ook vrae aan die einde oor die verhaal en idees oor hoe
’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.
• Bevat vrae oor die tema van die boek en idees oor hoe ’n mens meer
hieroor in die Bybel kan leer.
• 24 volkleur bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Tells the Truth.
Laat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die
aand toe Jesus gebore is!
In Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus vertel Mamma Beer vir Klein
Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle
hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom.
Hierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges sluit vrae oor die
storie se tema in.
• Vertel die verhaal van Jesus se geboorte in Lukas 2 vir 3- tot
6-jariges.
• Sluit vrae oor die storie se tema in.
• 24 volkleur bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Welcomes Baby
Jesus.
Kinders se gedagtes is altyd besig en reg vir ʼn speletjie of uitdaging.
Waarom dit dan nie inspan om hulle op ʼn prettige manier van die Bybel
te leer nie?
Speel-speel deur die Bybel bevat meer as 30 speletjies wat kinders
speel-speel meer oor die Bybel sal leer. Die speletjies, wat gebaseer
is op verskeie geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, sal
sorg vir ure se pret. Dié samestelling is propvol opvoedkundige
speletjies soos paadjies om te soek, kolletjies om te verbind,
soek-en-vind-speletjies, inkleurprentjies en vele meer.
Speel-speel deur die Bybel bied die geleentheid vir kinders om op hul
eie te speel óf saam met ’n volwassene vir lekker gesinstyd.
Kom leer jou kleinding van Paasfees met Klein Beertjie, wat graag Bybel
lees en daarvan hou om van God te leer.
In Klein Beertjie leer van Paasfees vertel Pappa en Mamma Beer vir
Klein Beertjie van die opwindende verrassing daardie eerste Paasfees
toe Jesus opgestaan het uit die dood.
Hierdie pragtige volkleur-boekie vertel kinders tussen 3 en 6 van Jesus
se opstanding en die ware betekenis van Paasfees. Die vrae agter in die
boekie wat aansluit by die tema sal kinders help om die waarheid hul
eie te maak.
Dit is nie vir klein kindertjies altyd maklik om te deel nie. Help jou
kind verstaan dat dit goed is om te deel en dat dit selfs pret kan wees.
In Klein Beertjie leer om te deel wil Klein Beertjie nie sy dennebol
met Eddie Eekhoring deel nie. Dit is totdat Pappa Beer vir hom vertel
van ’n seuntjie in die Bybel wat sy middagete van vyf broodjies en twee
vissies met Jesus gedeel het. Jesus het dié kos toe gebruik om vir 5
000 mense kos te gee!
Hierdie volkleurboek is ideaal om 3- tot 6-jariges te help verstaan hoe
lekker dit is om te deel. Die eenvoudige vrae agter in die boek help
kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en
help hulle om meer oor die Bybel te leer.
Die lewe kan lekker uitdagend wees! 365 Dagstukkies en gebede vir seuns
is dus ideaal vir seuns tussen 8 en 12 om God se teenwoordigheid,
leiding en liefde in hulle elkedagse lewe te ervaar.
Die 365 dae is verdeel in ’n kort en kragtige dagstukkie vir die oggend
en ’n gebed vir die aand om kinders te help om God te leer ken terwyl
hulle lees en bid oor onderwerpe wat deel van hulle lewe vorm, soos
keuses, gebede, vriendelikheid, uithouvermoë, liefde, respek en vele
meer.
Dit is die ideale manier om seuns te leer om elke dag ’n pad saam met
God te stap terwyl hulle die gewoonte aanleer om daagliks tyd saam met
God deur te bring met stukkies wat net ’n paar minute neem om te lees.
• 365 dagstukke spesiaal vir laerskoolseuns.
• Die teks is ook beskikbaar vir dogters onder die titel 365
Dagstukkies en gebede vir dogters.
Let your child cuddle up with the curious little bear Clever Cub who
loves to read the Bible and learn about God. In Clever Cub and the
Easter Surprise, Papa and Mama Bear tell Clever Cub the exciting story
of Easter morning when Jesus Christ rose from the dead and gave us the
best surprise of all!
This engaging picture book is perfect for children aged 3-6, teaching
them about Jesus’ resurrection. It also includes questions about the
story’s theme and ideas for learning more about the true meaning of
Easter in the Bible.
Dit is normaal vir ouers om besorg te wees oor hulle kinders, veral as
dit by hulle geloof kom. Daarom is dit belangrik om seker te maak hulle
verstaan die Bybel en die belangrikheid daarvan sodat hulle hulle sterk
kan staan in daardie moeilike tienerjare en ook die uitdagings van die
volwasse lewe kan hanteer.
Die Bybel-Trivia Dagboek: 365 Dagstukke vir ’n Dag Vol Lig en Vreugde
bevat 365 dagstukke vol interessante Bybelse inligting wat tieners sal
uitdaag om die beginsels daarin ook in hulle eie lewe toe te pas. Deur
na te dink oor Skrifgebeure, geloofshelde, wonderwerke en Bybelse
plekke en gebeure, sal hulle nuwe insig kry in bekende Bybelgedeeltes.
Tieners sal ontdek dat niks in die Bybel onbelangrik is nie, maar dat
dit God se lewende Woord is wat hoop, vrede en lewe in oorvloed bied
vir elkeen wat dit lees.
• 365 oordenkings vir tieners
• Elke dag bevat ’n teksvers, ’n interessante vraag oor die Bybel en ’n
kort dagstuk om jong tieners te help om die regte antwoord te ontdek
• Dit bevat vrae oor Bybelverse, geloofshelde, wonderwerke en Bybelse
plekke en gebeure
• 384 eenkleur-bladsye
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Bible Trivia Devotional
Kinders kry soms nagmerries en word bang vir die donker. Dan het hulle
die versekering nodig dat hulle veilig is omdat God altyd by hulle is.
Klein Beertjie vertrou op God sal kleingoed help om hulle vrees in die
nag te oorkom wanneer hulle leer van Josua en Kaleb, twee dapper
spioene in die Bybel. Hulle het God vertrou om hulle veilig te hou – en
Hy het.
Dié pragtige volkleurboek is perfek vir 3- tot 6-jariges en leer hulle
om te vertrou dat God altyd by hulle is. Daar is ook vrae oor die temas
in die boek en voorstelle om meer daaroor in die Bybel te leer.
Kom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel
lees en daarvan hou om van God te leer.
In Klein Beertjie leer oor liefde vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie
van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander deur vir hom
die storie van Moses te vertel. Moses se ma was so lief vir hom dat sy
hom in ’n mandjie tussen die riete van ’n rivier weggesteek het om hom
veilig te hou.
Hierdie pragtige volkleur-boekie is ideaal om kinders tussen 3 en 6 te
help om aan maniere te dink waarop hulle liefde aan ander kan bewys.
Die vrae agter in die boekie wat aansluit by die tema sal kinders help
om die waarheid hul eie te maak.
Is it ever too early to start reading to your little one? The answer is
an undisputable No! There are so many benefits to reading books with
little ones. Reading provides the building blocks for language skills,
stimulates imagination, and helps children to learn about the world
around them. Reading to a child is a shared bonding experience that
fosters a lifelong love for reading and learning. What better way to
start than with stories from the award-winning The Beginner's Bible?
The I Can Read! series introduces the wonderful world of reading to
children aged 3-6 with faith-based stories to teach your little one to
love God’s Word. In Baby Moses and the Princess, children will join
Miriam as she watches her baby brother, Moses, being placed in a basket
on the river by his mother. What will happen to him? What is God's plan
for Moses?
The basic language, word repetition, and colorful illustrations in
these books are perfect for shared reading with your little one.
• Introduces reading to children aged 3-6 using faith-based stories.
• Basic language, word repetition, and colorful illustrations make
these books perfect for shared reading.
• Reading provides the building blocks for language skills, stimulates
imagination, and helps children to learn about the world around them.
• 32 full-color pages.
• Softcover.
• Also available in Afrikaans under the title Baba Moses en die prinses.
Little ones can sometimes have bad dreams and a fear of the dark. At
such times they need the reassurance that they are safe and that God is
always by their side.
Clever Cub Trusts God will help little hearts face their fears in the
night as they learn about two brave spies in the Bible called Joshua
and Caleb. They trusted God to keep them safe and He did.
This engaging picture book is perfect for children aged 3-6, teaching
them to trust God knowing that He is always with them. It also includes
questions about the story’s theme and ideas for learning more about it
in the Bible.
A true story about God's delightfully different family
Help your child discover that all people—no matter their age, race, or
gender—are precious in God’s eyes.
God’s Very Good Idea will show children aged 3-6 that God’s plan is to
have lots of different people enjoying loving Him and loving each
other. This stunningly illustrated journey from the Garden of Eden to
God’s heavenly throne room shows how, despite our sinfulness, everyone
can be a part of God’s very good idea through the saving work of Christ.
This book celebrates diversity and will help children see how people
from all ethnic and social backgrounds are valuable to God and how
Jesus came to rescue all kinds of people. It will also excite them
about being part of church—God’s delightfully different family.
• Perfect for children aged 3-6.
• By celebrating diversity, children will develop understanding and
empathy, be prepared for a global society, improve their social skills,
build self-identity, and be encouraged to respect others and practice
tolerance.
• 32 full-color pages.
• Softcover.
• Also available in Afrikaans under the title God se baie goeie idee.
 |
With Me Always
(Hardcover)
Sarah J. Portal; Illustrated by Jake Waldron
|
R99
R91
Discovery Miles 910
Save R8 (8%)
|
Ships in 4 - 8 working days
|
|
|
With Me Always is a beautifully illustrated children's book about a
little girl who finds God when she is scared and lost. Children will
love the story. The book offers children the opportunity of seeing God
in their experiences and realizing that God is always with them.
Features include:
• Hardcover with beautiful full-colour illustrations by Jake Waldron
• Exceptional content for young children who may feel scared or insecure
• Concept of God always being with us brought home simply
• For ages 3 - 6
Build the confidence, knowledge and skills your students need to
succeed in Eduqas GCSE Religious Studies Route A. This time-saving,
write-in workbook can be used be flexibly for classwork or
homework, throughout the course or for revision and exam practice.
- Improve understanding through a range of activities that enable
students to review, reinforce and apply their knowledge across each
component of the course - Prepare for assessment with exam-style
questions to help students practice and perfect their technique -
Encourage independent study and progression with the answers
available online This workbook covers: - Component 1: Religious,
Philosophical and Ethical Studies in the Modern World - Component
2: Study of Christianity - Component 3: Islam
The brightly coloured, detailed illustrations in this wonderful
children's Bible bring every story to life. The Text has been
rewritten in clear, engaging language especially for younger
readers and forms a delightful introduction to the Bible.
|
|