0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (4)
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (12)
  • R250 - R500 (7)
  • R500+ (2)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Musiek

Steve Hofmeyr 50 (Afrikaans, Paperback): Steve Hofmeyr Steve Hofmeyr 50 (Afrikaans, Paperback)
Steve Hofmeyr
R273 Discovery Miles 2 730 Ships in 4 - 6 working days

地 Fotografiese herdenking van die lewe en loopbaan van Afrikaanse musiek se superster. Steve Hofmeyr is een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante en gewildste akteurs, met 地 geweldige aantal toegewyde bewonderaars. Die boek bevat foto痴 uit Steve se jong dae en sy deurbraak-jare in die musiekbedryf. Dit dek sy loopbaan in TV, rolprente en musiekblyspele, met inbegrip van Agter elke man, Egoli en 7de Laan. Dit volg sy loopbaan as 地 musikant, met staaltjies oor elk van sy albums en foto痴 van hom op die verhoog, agter die skerms en op toer. Dit sluit ook Steve se verhouding met die media, sy aktivisme en liefdadigheidswerk, en sy gevierde loopbaan as skrywer in. Die boek bevat 地 magdom foto痴 met byskrifte wat Steve self geskryf het. Hierdie boek word uitgegee in die jaar dat Steve Hofmeyr 50 word en sy 25 jaar in die musiekbedryf vier, en is 地 moet-he vir al sy bewonderaars.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Die Metodiste gesangboek
Hardcover  (1)
R170 R157 Discovery Miles 1 570
Sing Suiderland Sing
Book R73 Discovery Miles 730
Min Shaw: Sprokie van 'n Liefling - 'n…
Shaun Andrew Mynhardt Paperback  (1)
R271 Discovery Miles 2 710
Hitte Vannie Teerpad - Songs Van Die…
Anton Goosen Paperback  (1)
R21 Discovery Miles 210
FAK-sangbundel: Volume II
Hardcover R700 Discovery Miles 7 000
Pyporrels in Suid-Afrika
Albert Troskie Paperback R224 Discovery Miles 2 240
Mimi - 'n Feesbundel Ter Viering Van…
Johann Van Rooyen Hardcover R193 Discovery Miles 1 930
Sulke Vriende Is Skaars - Die Briewe Van…
Stephanie Voss, Stephanus Muller Paperback R411 Discovery Miles 4 110
Fak-Sangbundel
FAK Hardcover R514 Discovery Miles 5 140
Fak - Lekkersingliedjies, Boek 3
Paperback R22 Discovery Miles 220

 

Partners