|
|
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Picture books > Picture storybooks
A sparkling story of friendship, set in the snowy Arctic, from the
bestselling creators of The Lion Inside.
Stubborn wolf cub Wilf doesn't want help from anyone. Not from his
friends or his family. Whatever it is, he can do it all by himself. But
when Wilf finds himself lost and alone in the chill of the Arctic
night, he discovers something important: sometimes we all need the
helping hand of a friend.
This positive rhyming story is perfect for stubbornly independent
little cubs everywhere!
Look out for more heart-tingling tales from Rachel Bright and Jim Field:
- The Lion Inside - over 130,000 copies sold in the UK alone
- The Koala Who Could - Winner of the Sainsbury's Book Award and
the Evening Standard Oscar's Book Prize
- The Squirrels Who Squabbled
Kerneels is ’n agtjarige seuntjie met kortgeskeerde hare en ’n stukkende groottoon. Sy ma is ’n skoonmaakster by ’n winkelsentrum, en wanneer sy nagskof werk, moet Kerneels saamgaan. Hy trek dan sy pajamas onder sy klere aan, en sy ma maak vir hom ’n bed in die stoorkamer waar die skoonmaakgoed gebêre word. Dis vir Kerneels baie lekkerder by die winkelsentrum as by die huis. Hy kuier met oom Sol, die veiligheidswag, wat elke aand sy toebroodjies en frikkadelle met Kerneels deel, en hom leer van die Aandster en die Melkweg, Orion en die Skerpioen. Maar Kerneels wil weet of mens engele sal sien as jy in ’n regte vuurpyl na die sterre toe gaan, en op Oukersaand wil hy hê oom Sol moet die Betlehemster uitwys. “Ek dink hy het verskiet en in miljoene stukkies opgebreek,” sê oom Sol. “Elke stukkie het iewers in iemand se hart vasgesteek en help ons om mekaar lief te hê.”
Ontdek die wereldgeskiedenis – van die oerknal tot die hede – in
hierdie beeldverhaal. Met groot kleurplate vir groot en klein word
die wereldgeskiedenis as een deurlopende, asemrowende verhaal
voorgestel. Boordevol interessante feite oor: die dinosourusse, die
Wikings, ridders en ontdekkingsreisigers, die Griekse wysgere, die
eerste skrif, antieke Chinese koninkryke, wereldoorloe, die
Berlynse muur, kastele, joerts en wolkekrabbers, die opkoms van die
internet en soveel meer. ’n Groot kinderboek vir ’n grootse
geskiedenis.
|
|