![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 12 > Science
Hierdie boek is DEEL 1 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-gidse wat tesame die Graad 12 KABV-kurrikulum wat in 2014 geimplementeer is, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisvelde wat in VRAESTEL I van die eksterne Nasionale finale eksamen geeksamineer word: Lewensprosesse in Plante en Diere en Omgewingstudies. Dit sluit ook volledige notas oor Graad 11 Omgewingstudies as ‘n komponent van die Graad 12 Vraestel 1 in. Beide DEEL 1 end DEEL 2 Graad 12 studiegidse bied: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en ‘Snelvure’ per module en Gedetailleerde memo’s. Hierdie 3 in 1 studiegidse bied NUWE materiaal wat deeglik nagevors, relevant, toeganklik en genotvol is. Die inhoud is omvattend, tog leerdervriendelik. Die gegradeerde vrae (en antwoorde) wat vir elke eenheid verskaf word, verseker dat die uitdagings wat hierdie vak bied, deeglik bemeester word. Die ‘Snelvuurvrae’ aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. Deur reg deur die jaar sistematies te werk, word graad 12 leerders met verskillende leervermoens en leerstyle geinspireer om uitstekende resultate te behaal.
|
You may like...
The Fire Within The Cult - Based on a…
Courtnie J Christensen, Angela E Powell
Hardcover
R572
Discovery Miles 5 720
Hypnosis and Imagination
Robert Kunzendorf, Nicholas Spanos, …
Paperback
R1,276
Discovery Miles 12 760
Mobile Information Systems Leveraging…
Gloria Bordogna, Paola Carrara
Hardcover
R2,678
Discovery Miles 26 780
|