0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (185)
  • R50 - R100 (693)
  • R100 - R250 (28,269)
  • R250 - R500 (26,216)
  • R500+ (4,002)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types

Disney Die Klein Meermin - Klassieke (Afrikaans, Paperback): Disney Die Klein Meermin - Klassieke (Afrikaans, Paperback)
R50 R43 Discovery Miles 430 Save R7 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Disney Encanto Reg Vir Lees Vlak 2 Familie Is Alles (Afrikaans, Paperback): Disney Encanto Reg Vir Lees Vlak 2 Familie Is Alles (Afrikaans, Paperback)
R64 R55 Discovery Miles 550 Save R9 (14%) Ships in 4 - 8 working days

This levelled reader programme ensures that there’s a book that’s right for every stage along the way! Level 2 expands the vocabulary and uses longer sentences for kids who are beginning to read.

Disney Sneeuwitjie En Die Sewe Dwergies - Klassieke (Afrikaans, Paperback): Disney Sneeuwitjie En Die Sewe Dwergies - Klassieke (Afrikaans, Paperback)
R50 R43 Discovery Miles 430 Save R7 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Bedtime Fairytales Twelve Dancing Pricesses (Hardcover): Bedtime Fairytales Twelve Dancing Pricesses (Hardcover)
R65 R56 Discovery Miles 560 Save R9 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Turn the pages of these exciting rhyming stories to find out what happens to the classic characters. Rhyming is important because it improves pre-reading and writing skills, and it is also great fun!

Cosy Colouring Art Kit - Around Town (Kit): Hinkler Pty Ltd Cosy Colouring Art Kit - Around Town (Kit)
Hinkler Pty Ltd
R250 R195 Discovery Miles 1 950 Save R55 (22%) Ships in 5 - 10 working days

Unwind and embrace the joy of creativity with the Art Maker Cosy Colouring Around Town Kit.

This beautifully designed set includes a sketchbook and a delightful selection of markers to bring the soothing images to life! Plus there's a page protector to ensure your artwork doesn't bleed and each page is cosy colouring perfection!

Includes sketchbook, 8 alcohol markers, a white paint pen, a page protector.

My Eerste Kunsboek - Geel (Paperback): Mario Boon My Eerste Kunsboek - Geel (Paperback)
Mario Boon
R70 R65 Discovery Miles 650 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te stal. Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word deur 'n goeie resultaat met min moeite te verkry.
Elke geperforeerde bladsy is dadelik gereed om uitgestal te word. Al wat nodig is, is om met die vingers, 'n oorpluisie of kwassie oor die prente te verf met water. Die stewige papier sal die klein hoeveelheid water wat benodig word, goed absorbeer en die kleure sal helder en lewendig vertoon. Boonop sal die eenvoudige illustrasies die kind inspireer om die werk te kopieer en sy eie, unieke kunswerke te skep.
Alle verf is veilige, groentegebaseeerde kleure.

My Eerste Kunsboek - Blou (Paperback): Mario Boon My Eerste Kunsboek - Blou (Paperback)
Mario Boon
R70 R65 Discovery Miles 650 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te stal. Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word deur 'n goeie resultaat met min moeite te verkry.
Elke geperforeerde bladsy is dadelik gereed om uitgestal te word. Al wat nodig is, is om met die vingers, 'n oorpluisie of kwassie oor die prente te verf met water. Die stewige papier sal die klein hoeveelheid water wat benodig word, goed absorbeer en die kleure sal helder en lewendig vertoon. Boonop sal die eenvoudige illustrasies die kind inspireer om die werk te kopieer en sy eie, unieke kunswerke te skep.
Alle verf is veilige, groentegebaseeerde kleure.

My Eerste Kunsboek - Pers (Paperback): Mario Boon My Eerste Kunsboek - Pers (Paperback)
Mario Boon
R70 R65 Discovery Miles 650 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te stal. Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word deur 'n goeie resultaat met min moeite te verkry.

Elke geperforeerde bladsy is dadelik gereed om uitgestal te word. Al wat nodig is, is om met die vingers, 'n oorpluisie of kwassie oor die prente te verf met water. Die stewige papier sal die klein hoeveelheid water wat benodig word, goed absorbeer en die kleure sal helder en lewendig vertoon. Boonop sal die eenvoudige illustrasies die kind inspireer om die werk te kopieer en sy eie, unieke kunswerke te skep.

Alle verf is veilige, groentegebaseeerde kleure.

Cosy Colouring Art Kit - Little Things (Kit): Hinkler Pty Ltd Cosy Colouring Art Kit - Little Things (Kit)
Hinkler Pty Ltd
R250 R195 Discovery Miles 1 950 Save R55 (22%) Ships in 5 - 10 working days

Unwind and embrace the joy of creativity with the Art Maker Cosy Colouring Little Things Kit.

This beautifully designed set includes a sketchbook and a delightful selection of markers to bring the soothing images to life! Plus there's a page protector to ensure your artwork doesn't bleed and each page is cosy colouring perfection!

Includes sketchbook, 8 alcohol markers, a white paint pen, a page protector.

My 3rd Bible Do and Learn Book (Paperback): My 3rd Bible Do and Learn Book (Paperback)
R68 R63 Discovery Miles 630 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days
My Eerste Kunsboek - Pienk (Paperback): Mario Boon My Eerste Kunsboek - Pienk (Paperback)
Mario Boon
R70 R65 Discovery Miles 650 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te stal. Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word deur 'n goeie resultaat met min moeite te verkry.
Elke geperforeerde bladsy is dadelik gereed om uitgestal te word. Al wat nodig is, is om met die vingers, 'n oorpluisie of kwassie oor die prente te verf met water. Die stewige papier sal die klein hoeveelheid water wat benodig word, goed absorbeer en die kleure sal helder en lewendig vertoon. Boonop sal die eenvoudige illustrasies die kind inspireer om die werk te kopieer en sy eie, unieke kunswerke te skep.
Alle verf is veilige, groentegebaseeerde kleure.

Die Leesleer - V1 - Die Ydel Klein Muisie (Afrikaans, Paperback): Die Leesleer - V1 - Die Ydel Klein Muisie (Afrikaans, Paperback)
R43 R37 Discovery Miles 370 Save R6 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Rocco se goor dag (Afrikaans, Board book): Townhouse Publishing Rocco se goor dag (Afrikaans, Board book)
Townhouse Publishing; Translated by Elsa Silke
R175 R129 Discovery Miles 1 290 Save R46 (26%) Ships in 5 - 10 working days
Rocco sê goeienag (Afrikaans, Board book): Townhouse Publishing Rocco sê goeienag (Afrikaans, Board book)
Townhouse Publishing; Translated by Elsa Silke
R175 R129 Discovery Miles 1 290 Save R46 (26%) Ships in 5 - 10 working days

Kom saam met Rocco op 'n interaktiewe slaaptyd-avontuur! Ses tonele wat verander en rymteks sorg dat kleintjies hulle nagroetine op 'n prettige manier ervaar – van speelgoed opruim en melk drink, tot tande borsel en stories deel. Só leer hulle 'n eenvoudige slaaptydroetine. Dis die perfekte boek vir kinders wat 'n bietjie ekstra aanmoediging (en baie meer pret) nodig het wanneer dit tyd is om te gaan slaap. Hierdie is die slaaptydstorie waarvoor kinders oor en oor sal vra!

Haas Das se Nuuskas: Episode 4 (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Haas Das se Nuuskas: Episode 4 (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R195 R174 Discovery Miles 1 740 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending raak Boeboe die bobbejaantjie vermis en almal is bekommerd, want Hoohoeff Hienia is in die omtrek. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Syfers, Inkleurboek & Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback): Syfers, Inkleurboek & Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback)
R48 R42 Discovery Miles 420 Save R6 (13%) Ships in 4 - 8 working days
Peppa Pig My First Puzzle Book (Board book): Phidal Publishing Peppa Pig My First Puzzle Book (Board book)
Phidal Publishing
R299 R271 Discovery Miles 2 710 Save R28 (9%) Ships in 5 - 10 working days
Disney Peter Pan - Klassieke (Afrikaans, Paperback): Disney Peter Pan - Klassieke (Afrikaans, Paperback)
R50 R43 Discovery Miles 430 Save R7 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Haai! Dankie! Baai! (Paperback): Elisenda Roca Haai! Dankie! Baai! (Paperback)
Elisenda Roca; Illustrated by Cristina Losantos
R100 R93 Discovery Miles 930 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Is jy vol grille en giere?
Vergeet jy ook soms jou maniere?

Kom lees in hierdie storie van Hanlie en Rikus, twee kinders nes jy, wat nie wou groet of dankie sê nie, en toe amper verdwyn het!

My 3de Bybel Doen en Leer Boek (Afrikaans, Paperback): My 3de Bybel Doen en Leer Boek (Afrikaans, Paperback)
R68 R63 Discovery Miles 630 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Die Groot Jaco Jacobs Pretboek (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Die Groot Jaco Jacobs Pretboek (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R150 R136 Discovery Miles 1 360 Save R14 (9%) Ships in 5 - 10 working days

’n Aktiwiteitsboek met 160 bladsye propvol tawwe tongknopers, lawwe rympies, woorsoekblokke, skaterlagvrae, grappies, raaisels, idees vir poetse, ’n snaakse storie en nog baie meer!

In die klaskamer, in die motor of by die huis – elke bladsy van dié boek is volgeprop met prettige dinge om te doen, te ontdek, te soek en te sê.

Skoert, Nagmerries! (Paperback): Elisenda Roca Skoert, Nagmerries! (Paperback)
Elisenda Roca; Illustrated by Cristina Losantos
R100 R93 Discovery Miles 930 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Is jy vir die donker bang?
Woon daar ’n monster in jou gang?

Kom lees in hierdie storie van Jaco, wat ook saans bang was, maar toe geleer het om sy nagmerries op hulle maermerries te skop!

Opwip-Pret: Olifant, Olifant, kyk hoe groot is jou ore! (Board book): Malgorata Detner Opwip-Pret: Olifant, Olifant, kyk hoe groot is jou ore! (Board book)
Malgorata Detner
R165 R150 Discovery Miles 1 500 Save R15 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Speel saam met die skubberige krokodil terwyl sy swem en hap in dié interaktiewe opwipboek! Die boek dra eenvoudige feite oor diere aan jong lesers aan en moedig verbeeldingspel aan.

Waar of Vals? (Paperback): Elisenda Roca Waar of Vals? (Paperback)
Elisenda Roca; Illustrated by Cristina Losantos
R100 R93 Discovery Miles 930 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Wanneer is dit waarheid en wanneer is dit lieg?
Hoekom is dit sleg om ander mense te bedrieg?

Lees in hierdie storie hoe Karien se hart amper gebreek het omdat sy te veel kere gejok het.

Aan/Af (Paperback): Elisenda Roca Aan/Af (Paperback)
Elisenda Roca; Illustrated by Cristina Losantos
R100 R93 Discovery Miles 930 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Sit jy jou selfoon amper nooit neer nie?
Kan jy jouself met ’n foon net nie keer nie?

Kom lees in hierdie storie hoe Henry amper ’n groot fout begaan het omdat hy die heeltyd op sy foon was.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Bluey My Busy Books
Phidal Publishing Board book R360 R326 Discovery Miles 3 260
Gruffalo Granny
Julia Donaldson Hardcover R299 R240 Discovery Miles 2 400
What Does Mpumi Eat?
Lebohang Masango Paperback R116 R84 Discovery Miles 840
Wonderfully Made
Tshwanelo Serumola Paperback  (1)
R180 R163 Discovery Miles 1 630
Fidget Toy Creation Lab
Kit R199 R181 Discovery Miles 1 810
The LEGO Ideas Book - You Can Build…
Simon Hugo, Tori Kosara, … Hardcover R434 Discovery Miles 4 340
Meanwhile Back On Earth
Oliver Jeffers Hardcover R509 R469 Discovery Miles 4 690
I Have Brown Skin and Curly Hair
Karen Theunissen Paperback R160 R148 Discovery Miles 1 480
Jakkals en Wolf 1 - 6 Lekkerlag Stories…
Wendy Maartens Paperback R230 R216 Discovery Miles 2 160
Babalela Boekpak
Martie Preller Paperback R470 R440 Discovery Miles 4 400

Partners