0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (179)
  • R50 - R100 (682)
  • R100 - R250 (29,518)
  • R250 - R500 (25,059)
  • R500+ (3,743)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types

Barbie - Lees Vir My - Chelsea Se Lieflike Gedagtes (Afrikaans, Paperback): Barbie - Lees Vir My - Chelsea Se Lieflike Gedagtes (Afrikaans, Paperback)
R64 R55 Discovery Miles 550 Save R9 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Paw Patrol - Read To Me - Pups Save The Flying Food (Paperback): Paw Patrol - Read To Me - Pups Save The Flying Food (Paperback)
R64 R55 Discovery Miles 550 Save R9 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Rocco sê goeienag (Afrikaans, Board book): Townhouse Publishing Rocco sê goeienag (Afrikaans, Board book)
Townhouse Publishing; Translated by Elsa Silke
R175 R129 Discovery Miles 1 290 Save R46 (26%) Ships in 5 - 10 working days

Kom saam met Rocco op 'n interaktiewe slaaptyd-avontuur! Ses tonele wat verander en rymteks sorg dat kleintjies hulle nagroetine op 'n prettige manier ervaar – van speelgoed opruim en melk drink, tot tande borsel en stories deel. Só leer hulle 'n eenvoudige slaaptydroetine. Dis die perfekte boek vir kinders wat 'n bietjie ekstra aanmoediging (en baie meer pret) nodig het wanneer dit tyd is om te gaan slaap. Hierdie is die slaaptydstorie waarvoor kinders oor en oor sal vra!

Rocco se goor dag (Afrikaans, Board book): Townhouse Publishing Rocco se goor dag (Afrikaans, Board book)
Townhouse Publishing; Translated by Elsa Silke
R175 R129 Discovery Miles 1 290 Save R46 (26%) Ships in 5 - 10 working days
The Crazy Big Five (Paperback): Elaine MacDonald The Crazy Big Five (Paperback)
Elaine MacDonald; Illustrated by Vanessa Mearns
R290 R259 Discovery Miles 2 590 Save R31 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Read the following five stories in this value for money book:

  • I see a lion
  • I see a buffalo
  • I see a leopard
  • I see a rhinoceros
  • I see an elephant

Each of the stories in this compilation tells the story of a character that must overcome an obstacle. Every time the character realises how strong and capable they really are!
Sunny Vibes: Cute Colouring Kit (Hardcover): Sunny Vibes: Cute Colouring Kit (Hardcover)
R250 R227 Discovery Miles 2 270 Save R23 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Colouring is the perfect way to find a moment of joy!

This cute colouring kit contains everything you need, with bold and simple removable images, and a starter pack of double-ended markers. Add shading, detail and lighting effects as you colour your way to calm. Our art-work is hand-drawn with love.

Barbie - Lees Vir My - 'n Olifant Vergeet Soms (Afrikaans, Paperback): Barbie - Lees Vir My - 'n Olifant Vergeet Soms (Afrikaans, Paperback)
R64 R55 Discovery Miles 550 Save R9 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Tom en die Monster in die Tuin (Paperback): Jaco Jacobs Tom en die Monster in die Tuin (Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alistair Ackermann
R130 R118 Discovery Miles 1 180 Save R12 (9%) Ships in 5 - 10 working days

’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.

Dit is naweek.

Tom en Clint gaan in die tuin kamp!

Hulle gaan in ’n tent slaap en wors braai. Maar kort voor lank is daar ’n probleem … ’n MONSTER van ’n probleem!

Die Leesleer - V1 - Die Lelike Eendjie (Afrikaans, Paperback): Die Leesleer - V1 - Die Lelike Eendjie (Afrikaans, Paperback)
R43 R37 Discovery Miles 370 Save R6 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Peppa Pig My First Puzzle Book (Board book): Phidal Publishing Peppa Pig My First Puzzle Book (Board book)
Phidal Publishing
R199 R181 Discovery Miles 1 810 Save R18 (9%) Ships in 5 - 10 working days
Tom en die Aaklige Toebroodjie (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Tom en die Aaklige Toebroodjie (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alistair Ackermann
R130 R118 Discovery Miles 1 180 Save R12 (9%) Ships in 5 - 10 working days

’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer. Jig! Tom verstaan nie wat aangaan nie. Hoekom kry hy skielik elke dag aaklige toebroodjies vir skool? Sy ma weet mos hy hou nie van tuna nie! Het die tweeling dalk iets daarmee te doen …?

Super Uitstappie (Paperback): Fabien Ockto Lambert, Marie Tibi Super Uitstappie (Paperback)
Fabien Ockto Lambert, Marie Tibi
R80 R74 Discovery Miles 740 Save R6 (7%) Ships in 5 - 10 working days

In Mooihoekbos is almal opgewonde.
Hoera! Ons gaan op 'n skooluitstappie.
Kom, spring in die bus! Ons gaan Hoehoekbos toe.
Boeta-hulle maak nuwe maatjies in die berge en red selfs 'n klein marmot.
Kom geniet hierdie wonderlike avontuur saam met Boeta en sy nuwe maats!

Sunny Vibes: Cosy Colouring Kit (Hardcover): Sunny Vibes: Cosy Colouring Kit (Hardcover)
R250 R227 Discovery Miles 2 270 Save R23 (9%) Ships in 5 - 10 working days
Disney Frozen: 3 in 1 Inkleur, Storie en Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback): Disney Frozen: 3 in 1 Inkleur, Storie en Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback)
R35 R30 Discovery Miles 300 Save R5 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Tom en die Baie Snaakse Hond (Paperback): Jaco Jacobs Tom en die Baie Snaakse Hond (Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alistair Ackermann
R130 R118 Discovery Miles 1 180 Save R12 (9%) Ships in 5 - 10 working days

’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.

Tom is vies. Die tweeling lag vir sy hond. Hulle sê Pretzel sal nooit ’n prys op die skou wen nie. Tom besluit hy gaan hulle verkeerd bewys. Maar het hy ’n pryswenner-plan?

Tom en die Beste Poets Ooit (Paperback): Jaco Jacobs Tom en die Beste Poets Ooit (Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alistair Ackermann
R130 R118 Discovery Miles 1 180 Save R12 (9%) Ships in 5 - 10 working days
Die Leesleer - V3 - Die Dogtertjie Met Die Vuurhoutjies (Paperback): Die Leesleer - V3 - Die Dogtertjie Met Die Vuurhoutjies (Paperback)
R43 R37 Discovery Miles 370 Save R6 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Opwipsprokie: Die Slapende Skoonheid (Afrikaans, Hardcover): North Parade Publishing, Elsa Silke Opwipsprokie: Die Slapende Skoonheid (Afrikaans, Hardcover)
North Parade Publishing, Elsa Silke
R265 R237 Discovery Miles 2 370 Save R28 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Herontdek die tydlose verhaal van Die slapende skoonheid met hierdie betowerende opwipboek! 'n Vloek word oor die prinses en al die koning se onderdane uitgespreek wat hulle honderd jaar lank laat slaap. Baie prinse probeer deur die jare, maar net een kry dit reg om die slapende skoonheid wakker te maak. Hierdie boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met illustrasies wat werklik voor jou oë lewendig word!

Opwipsprokie: Sneeuwitjie en die sewe dwergies (Afrikaans, Hardcover): Elsa Silke Opwipsprokie: Sneeuwitjie en die sewe dwergies (Afrikaans, Hardcover)
Elsa Silke
R265 R237 Discovery Miles 2 370 Save R28 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Herontdek die tydlose verhaal van Sneeuwitjie en die sewe dwergies met hierdie betowerende opwipboek! Wanneer die wrede koningin van haar ontslae wil raak, bevind Sneeuwitjie haar diep in die woud. Daar kom sy af op 'n fraai huisie waar sewe dwergies woon. Hulle nooi haar om by hulle te bly, maar wat as die koningin daarvan uitvind? Hierdie boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met illustrasies wat werklik voor jou oë lewendig word!

Die Leesleer - V1 - Rooikappie (Afrikaans, Paperback): Die Leesleer - V1 - Rooikappie (Afrikaans, Paperback)
R43 R37 Discovery Miles 370 Save R6 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Sunny Vibes Colouring: Cosy & Calm (Paperback): Sunny Vibes Colouring: Cosy & Calm (Paperback)
R226 R179 Discovery Miles 1 790 Save R47 (21%) Ships in 10 - 15 working days
Disney Leeukoning - Klassieke (Afrikaans, Paperback): Disney Leeukoning - Klassieke (Afrikaans, Paperback)
R50 R43 Discovery Miles 430 Save R7 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Dance To Your Own Beat (Sesotho) (Paperback): Refiloe Moahloli Dance To Your Own Beat (Sesotho) (Paperback)
Refiloe Moahloli; Illustrated by Gabi Boy
R180 R163 Discovery Miles 1 630 Save R17 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Zazi dreams about dancing, but she’s too scared to try. What if she’s not good enough? What will people say?

With encouragement from her parents Zazi faces her fears and finds the courage to listen to her heart.

Dance to your own beat is an inspiring story about following your dreams and allowing others to support you on the journey.

Die Leesleer - V1 - Die Drie Varkies (Afrikaans, Paperback): Die Leesleer - V1 - Die Drie Varkies (Afrikaans, Paperback)
R43 R37 Discovery Miles 370 Save R6 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Rooikappie en die Wolf (Afrikaans, Hardcover): North Parade Publishing, De Wet Hugo Rooikappie en die Wolf (Afrikaans, Hardcover)
North Parade Publishing, De Wet Hugo
R240 R214 Discovery Miles 2 140 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Betree die betowerende wêreld van sprokiesverhale met hierdie interaktiewe hervertelling van Rooikappie! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel.

Rooikappie loop deur die woud om ʼn mandjie lekkernye vir haar ouma te neem. Maar langs die pad ontmoet sy 'n geheimsinnige wolf met glinsterende oë en skerp tande, en by Ouma se huisie is alles nie pluis nie . . .

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
100 Mandela Moments
Kate Sidley Paperback R259 R231 Discovery Miles 2 310
Flight Of The Diamond Smugglers - A Tale…
Matthew Gavin Frank Paperback R309 Discovery Miles 3 090
Virtue in Being - Towards an Ethics of…
Andrew Benjamin Paperback R780 Discovery Miles 7 800
The Ethical Imagination in Shakespeare…
Andy Amato Hardcover R4,052 Discovery Miles 40 520
In-Between - Latina Feminist…
Mariana Ortega Paperback R782 Discovery Miles 7 820
The Christ Is Dead, Long Live the Christ
Andrew Oberg Hardcover R1,186 Discovery Miles 11 860
Handbook of Phenomenology and Medicine
S.Kay Toombs Hardcover R6,121 Discovery Miles 61 210
Heidegger's Atheism - The Refusal of a…
Laurence Paul Hemming Hardcover R1,567 Discovery Miles 15 670
Reflections on Certain Qualitative and…
Amedeo Giorgi Hardcover R1,648 Discovery Miles 16 480
Taste
Andrea Pavoni, Danilo Mandic, … Paperback R640 Discovery Miles 6 400

 

Partners