![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types
Vanaand wil Albertus nie gaan slaap nie!
Vandag neem oupa Takbok vir Albertus en sy maatjies op 'n uitstappie!
Twenty-one-year-old Zulaikha Patel started her activism at the age of 13, when she started a movement called Stop Racism at Pretoria High School for Girls, because the rules at her high school included that black girls had to straighten their natural curly hair. Her stance sparked a countrywide movement. This is her inspiring story, told in her own words, of how she became a voice for change at such an early age.
Dis Hanno se eerste skooldag, en hy is 'n bietjie bang …
Herontdek die tydlose verhaal van Die slapende skoonheid met
hierdie betowerende opwipboek! 'n Vloek word oor die prinses en al die
koning se onderdane uitgespreek wat hulle honderd jaar lank laat slaap.
Baie prinse probeer deur die jare, maar net een kry dit reg om die
slapende skoonheid wakker te maak. Hierdie boek is perfek vir
enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling
met illustrasies wat werklik voor jou oë lewendig word!
Herontdek die tydlose verhaal van Sneeuwitjie en die sewe
dwergies met hierdie betowerende opwipboek! Wanneer die wrede
koningin van haar ontslae wil raak, bevind Sneeuwitjie haar diep in die
woud. Daar kom sy af op 'n fraai huisie waar sewe dwergies woon. Hulle
nooi haar om by hulle te bly, maar wat as die koningin daarvan
uitvind? Hierdie boek is perfek vir enige boekrak en kombineer
klassieke storievertelling met illustrasies wat werklik voor jou
oë lewendig word!
’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en
karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer. Jig! Tom verstaan
nie wat aangaan nie. Hoekom kry hy skielik elke dag aaklige
toebroodjies vir skool? Sy ma weet mos hy hou nie van tuna nie! Het die
tweeling dalk iets daarmee te doen …?
’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer. Dit is naweek. Tom en Clint gaan in die tuin kamp! Hulle gaan in ’n tent slaap en wors braai. Maar kort voor lank is daar ’n probleem … ’n MONSTER van ’n probleem!
Dis uiteindelik tyd om te vertrek!
Neo loves adventures, but sometimes he feels a little scared. Luckily
his sister, Thandi, is strong and brave and she has a clever plan to
make Neo feel safe. She gives him a special blanket – an invisible
blanket. And it works! He’s not even afraid of the tallest tree in the
garden anymore. But will the invisible blanket help when Neo has to go
to a new school … and participate in the swimming gala?
Tobie vind uit sy beste maat gaan trek. Dit voel asof ’n olifant op hom geval het. Alles gaan aaklig wees sonder Lennie. Hulle bly al van kleins af langs mekaar. Hulle is albei mal oor krieket. Hulle lag vir dieselfde grappe. Hulle albei hou van pizza sonder pynappel. Waar gaan hy weer ’n maat soos Lennie kry? Tobie besluit om ’n plan te maak – ’n plan wat iemand die horriepiep gaan gee!
’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en
karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.
Hierdie is ’n boek oor feetjies. Daar is net een probleem … om elke
hoek en draai kruip monsters weg wat lawwe poetse bak. Is daar ooit
enige feetjies in hierdie boek?
Toe Blouvlerkie eendag spoorloos verdwyn, wil Muis, Krimpvarkie en Eekhoring eers glad nie glo wat gebeur het nie. Hul maatjie is dood. Beteken dit hulle sal nooit weer saam met hom aan bessies smul nie? Nooit weer neute saam met hom soek nie? Die drie is diep hartseer. Maar hoe vertroostend is dit toe hulle, met die hulp van wyse Uil, uitvind dat Blouvlerkie voortleef in die herinneringe en stories wat sy vriende oor en oor met mekaar deel. ’n Deernisvolle verhaal oor die dood en afskeid. Geskik vir kinders en die hele gesin.
Leila is ’n luiaap wat verkies om dinge stadig te vat. Een aand ploeg ’n vreemde gedierte deur die oerwoud en haar vriende raak skoonveld!
This lively activity book is jam-packed with puzzles, crosswords,
quizzes, mazes and word games about African mammals, as well as
interesting facts and did-you-knows. Over 70 species feature – from the
towering giraffe to the tiny naked mole-rat. Ideal for children aged
6–9 years, this colourful, interactive book strikes a balance between
simple activities, such as find-the-way, spot-the-difference and
odd-one-out, and more challenging brainteasers as children read on and
learn about African wildlife.
Luna is about to start school for the new year, but she's not feeling
well. She is scared and does not know what awaits her.
Step into a world of creativity with the Inkredibles Bluey Poster
Activity Kit! Inside, there’s six A3-sized sheets and two markers per
pack, ideal for your little artist's adventures. Whether they're
colouring Bluey and the gang or crafting their own backyard escapades,
this kit ignites imagination faster than Bingo chasing her tail! Grab
yours now and let the fun begin!
In Mooihoekbos is almal opgewonde.
|
You may like...
Nine Days - The Race to Save Martin…
Paul Kendrick, Stephen Kendrick
Paperback
Problems of Geocosmos-2018 - Proceedings…
Tatiana B. Yanovskaya, Andrei Kosterov, …
Hardcover
R4,058
Discovery Miles 40 580
Linux and Solaris Recipes for Oracle…
Darl Kuhn, Bernard Lopuz, …
Paperback
R3,122
Discovery Miles 31 220
Oracle9i PL/SQL - A Developer's Guide
Bulusu Lakshman
Paperback
|