0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > English (including English as a school subject) > English literature texts > Drama texts > Plays for children

Buy Now

Lied van die Vallei: Grade 8 (Afrikaans, Paperback) Price: R242
Discovery Miles 2 420

Lied van die Vallei: Grade 8 (Afrikaans, Paperback)

A. Fugard

Series: MML literature

 (sign in to rate)
Price R242
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 2 420

Bookmark and Share

Expected to ship within 2 - 4 working days

Kategoriewenner van SAVI-Via Afrika Vertalersprys 2006 vir uitmuntende vertaling. Inwoners van Nieu-Bethesda praat van hulle dorpie en die omgewing as die Vallei, en Athol Fugard het sy inspirasie vir sy karakters, Veronica en Buks, in die dorpie gekry. Die storie is op die oog af eenvoudig: Die ou bruin man, Buks, is lief vir die stuk grond waar hy groente kweek. Hy hoop dat sy kleindogter by hom sal bly en die waarde van die grond besef. Sy wil egter 'n gewilde sangeres word en tot Buks se groot teleurstelling besluit sy om Johannesburg toe te trek. Sy probleem word vererger deur die feit dat 'n wit man (Die Skrywer) die stuk grond wil koop. Die belangrikste kwessies en verhoudings in die drama word meesterliker al komplekser gemaak. Aan die einde van die stuk is daar 'n groot gevoel van verlies, maar daar is ook 'n gevoel van versoening en groei wanneer Buks en Die Skrywer saam op die plaas die toekoms inbeweeg. Lied van die Vallei besing eintlik die menslike vreugdes en konflik waaruit die lewe bestaan. Die drama wat oorspronklik in Engels geskryf is, heet Valley Song. Dit is deur Idil Sheard, 'n opvoedkundige en inwoner van Nieu-Bethesda, vertaal. "'n Flink tempo en oortuigende dialoog wat gemaklik oor die tong rol." Janie Oosthuysen, bekende vertaler van kinderliteratuur "Lied van die Vallei is 'n ontroerende oorgangsdrama: van grootword en oud word, van die ou orde wat moet plek maak vir die nuwe en van groei wat met verlies gepaard moet gaan. Die persoonlike klein storie roep 'n groter politieke situasie sonder geforseerdheid op. En soos Buks sy handvol Karoo pampoenpitte plant, plant ook die goed geoefende Fugard sy eenvoudige en gestroopte beelde om 'n wereld van kompleksiteit op te roep. Hierdie is 'n ideale kennismaking met 'n teaterteks. Nie net is dit 'n beeldskone en lekker `leesbare' drama nie, maar dit onthul ook soveel oor die tegnieke en konvensies van die teater as spel.

General

Imprint: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Country of origin: South Africa
Series: MML literature
Release date: December 2005
Authors: A. Fugard
Dimensions: 238 x 180 x 4mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 72
ISBN-13: 978-0-636-05530-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > English (including English as a school subject) > English literature texts > Drama texts > Plays for children
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
LSN: 0-636-05530-2
Barcode: 9780636055308

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Eisteddfod-Pret 2 - Nog Gedigte, Monoloe…
Tumi K. Steyn Paperback R295 R264 Discovery Miles 2 640
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1…
Best Books Paperback R108 Discovery Miles 1 080
Macbeth (new edition)
John O'Connor, Stuart Eames Paperback  (1)
R369 Discovery Miles 3 690
Romeo and Juliet (new edition)
John O'Connor, Stuart Eames Paperback  (1)
R370 Discovery Miles 3 700
A Streetcar Named Desire
Tennessee Williams Paperback R307 Discovery Miles 3 070
Face: The Play
Benjamin Zephaniah, Richard Conlon Hardcover R620 Discovery Miles 6 200
Our Country's Good - Based on the novel…
Timberlake Wertenbaker Paperback  (1)
R336 Discovery Miles 3 360
Eisteddfod-Pret - Gedigte, Monoloë en…
Paperback R295 R264 Discovery Miles 2 640
Just Me - 100 Monologues for Teens
Phyllis C Johnson Paperback R375 R348 Discovery Miles 3 480
A Stage Full of Shakespeare Stories…
Angela McAllister Hardcover  (1)
R474 R400 Discovery Miles 4 000
White Poppies Heinemann Plays
Sue Saunders Hardcover R624 Discovery Miles 6 240
Drama Projects for the Middle School…
Rebecca Young Paperback R428 R393 Discovery Miles 3 930

See more

Partners