Books > Children's & Educational > Language & literature > English (including English as a school subject) > English literature texts > Poetry texts & anthologies
|
Buy Now
Eisteddfod-Pret - Gedigte, Monoloë en Samesprake vir die Laerskool (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R241
Discovery Miles 2 410
You Save: R39
(14%)
|
|
Eisteddfod-Pret - Gedigte, Monoloë en Samesprake vir die Laerskool (Afrikaans, Paperback)
Series: Eisteddfod-Pret, 1
(sign in to rate)
List price R280
Loot Price R241
Discovery Miles 2 410
You Save R39 (14%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Menige ouer, onderwyser en afrigter het al die wens uitgespreek dat minder tyd
aan die soek van geskikte materiaal vir Eisteddfods bestee hoef te word.
Eisteddfod-pret is gebore uit hierdie noodkreet van ouers, onderwysers en
kinders wat jaarliks in desperaatheid die internet en biblioteke fynkam vir vars,
nuwe materiaal, want dis nie sommer enigiets wat geskik is nie. Die inhoud van
hierdie bundel is oorspronklike, ongepubliseerde werke van die Fynbosskrywers,
werke wat die potensiaal het om A++ by ’n Eisteddfod te verwerf. Dit bestaan uit
108 gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake wat geskik is vir gebruik in die
laerskool. ‘n Inleiding deur Louise Lachenicht verseker ook dat die deelnemer se
potensiaal ten volle ontwikkel word met riglyne vir afrigters, onderwysers en
ouers.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.