Wat ’n mens van jou eie doel en waarde glo, bepaal byna elke area van
jou lewe – onder andere hoe jy dink en voel, hoe jy op omstandighede
reageer en hoe jy jou verhouding met God en ander mense hanteer. Maar
wat bepaal jou kern-oortuigings? Is dit gegrond op die waarheid? Of
verander dit voortdurend na gelang van ander se opinies of jou eie
emosies?
- Identiteit: Wie God sê jy is is gebaseer op kragtige
insigte in die Bybelboek Efesiërs wat gekomplementeer word met
persoonlike verhale en praktiese wysheid. Hierdie boek daag lesers uit
om die Een wat elke mens deur en deur ken toe te laat om jou hart te
rig.
- Identiteit: Wie God sê jy is is geïnspireer deur die fliek
Overcomer. Hierdie boek deur die topverkoper-outeurs Stephen en Alex
Kendrick spoor lesers aan om in die wonderlike lig van God se
aanvaarding, oorvloedige seëninge en krag te leef.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!