0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Die Bergrede Van Jesus - 'n Nuwe Begin In Christus (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R120
Discovery Miles 1 200
You Save: R25 (17%)

Die Bergrede Van Jesus - 'n Nuwe Begin In Christus (Afrikaans, Paperback)

Andrie Du Toit

 (sign in to rate)
List price R145 Loot Price R120 Discovery Miles 1 200 You Save R25 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die Bergrede in Matteus 5-7 is waarskynlik die relevantste preek wat die węreld nog gehoor het deur die grootste
Leermeester van alle tye, Jesus Christus.

In Die Bergrede lei Andrie du Toit lesers in 27 hoofstukke in die dieper betekenis van Jesus se Bergrede. Hierdie
vers vir vers Bybelstudie bevat ook agtergrond oor die Matteus-evangelie, verklarings van sommige Griekse woorde
in die oorspronklike teks, asook diep-dink vrae vir individuele nadenke of groepbespreking aan die einde van elke
hoofstuk.

Die Bergrede sal gelowiges wys hoe Jesus-volgelinge anders optree as die węreld en hulle ʼn duideliker begrip gee
van Jesus se opdragte vir die gemeensksap van die gelowiges.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: December 2020
Authors: Andrie Du Toit
Dimensions: 208 x 147 x 13mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 236
ISBN-13: 978-1-4316-2407-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-2407-1
Barcode: 9781431624072

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners