Books > Christianity > Christian life & practice
|
Buy Now
Begin Die Reis (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R28
Discovery Miles 280
You Save: R2
(7%)
|
|
Begin Die Reis (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R30
Loot Price R28
Discovery Miles 280
You Save R2 (7%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Om Jesus te volg – en Hom met ander te deel – is die belangrikste
lewensbesluit wat iemand ooit kan neem. In Begin die reis sal
lesers weer bewus word van God se perfekte plan vir verlossing deur
Jesus Christus. Op ? eenvoudige manier verduidelik Angus Buchan die
probleem van sonde en God se plan om ons verhouding met Hom te
herstel. Angus bespreek wat ’n mens moet doen nadat jy jou redding
aanvaar het. Die boek is ’n ideale evangelisasie-hulpmiddel en
fokus veral op: Redding: wat dit beteken om Jesus Christus as
persoonlike Here en Redder te ken. Groei in God: hoe om te groei in
jou wandel met God. Die groot opdrag: hoe om die Goeie Nuus met
ander te deel. Ingesluit is verse uit die Bybel oor verlossing en
die Christelike leefwyse wat lesers kan memoriseer om hulle te
versterk. Daar is ook ’n lys Skrifverwysings oor waar om belangrike
gedeeltes in die Bybel te kry. As ’n gelowige is dit belangrik om
hierdie lewensveranderende nuus met ander te deel en Begin die reis
sal elke gelowige help om die roeping uit te leef.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.