Die meeste mense sukkel om daagliks tyd saam met God in gebed deur
te bring. Bekende skrywer en evangelis Angus Buchan wil he mense
moet bewus bly daarvan dat stiltetyd saam met God een van die
sleutels bly tot ’n dieper verhouding met die Skepper. Gesprekke
met God bevat 40 gebede, elk met spesiaal-uitgesoekte teksverse en
’n kerngedagte deur Angus. Van die temas sluit in: vertrou op God,
keer terug na jou eerste liefde, berou, die belangrikheid van gebed
en die noodsaaklikheid van familietyd. In Gesprekke met God sal
lesers bemoediging vind om sake van ewigheidswaarde in hul lewe te
prioritiseer en vas te staan in die geloof met hul oe op Jesus
Christus.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!