Ouers oraloor ervaar die stres en druk van die tienerjare wanneer
selfs die gemoedelikste kinders oenskynlik in monsters ontaard.
Hierdie titel rus ouers toe om die uitdagings eie aan tienerkinders
die hoof te bied deur onder andere op die volgende te fokus:
Dissipline as leiding, nie straf nie; Ontwikkelingsuitdagings van
ouers en tieners; Luister - 'n noodsaaklike vaardigheid vir ouers;
Algemene tienergedragskwessies; Selfone, rekenaars, PlayStations en
ander tienerbykomstighede; Adolesssente seksualiteit; Ernstiger
tienerkwessies soos alkohol en dwelms. Die donker kant van
adolessensie - depressie, eetstoornisse en selfmoord.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!