0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Personal communication & presentation skills

Not currently available

Gebeur Dit Met Almal? Reguitpraat Oor Puberteit (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R195
Discovery Miles 1 950
You Save: R30 (13%)
Gebeur Dit Met Almal? Reguitpraat Oor Puberteit (Afrikaans, Hardcover): Antje Helms

Gebeur Dit Met Almal? Reguitpraat Oor Puberteit (Afrikaans, Hardcover)

Antje Helms; Translated by Anthony Moen

 (sign in to rate)
List price R225 Loot Price R195 Discovery Miles 1 950 You Save R30 (13%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Jou liggaam verander, nuwe emosies verwar jou en jy het honderd duisend vrae wat jy nie weet hoe of vir wie om te vra nie. Jy is skielik fyngevoelig, selfbewus en sommer net moeilik... Maar hoekom? En hoekom is daardie pes van n meisiekind ewe skielik vir jou so oulik? As al die bogenoemde waar is, is hierdie boek vir jou. Want jy is n puber en n nuwe wereld gaan vir jou oop. Selfs nog voor jongmense vir die eerste keer seks en seksualiteit ondervind, wonder meisies en seuns reeds n geruime tyd oor al hierdie dinge. Ouers weet meestal nie hoe om sulke sensitiewe vrae te beantwoord nie en het nie noodwendig tyd om by te hou met wat in hul tienerkinders se koppe aangaan nie. Met die gevaar van ongekontroleerde bronne op die internet vandag, is dit belangrik om die regte inligting van n betroubare bron te verkry, en dis wat hierdie boek poog om te doen. Jan von Holleben het op by kreatiewe en prettige wyse die avontuur van grootword deur middel van fotos daargestel, en Antje Helms gee insiggewende antwoorde op n direkte, maar sensitiewe, manier. Die boek bied antwoorde op allerhande vrae oor puberteit en seks wat jongmense nie noodwendig vir hul ouers wil vra nie.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: September 2016
Authors: Antje Helms
Translators: Anthony Moen
Dimensions: 247 x 176 x 17mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 150
ISBN-13: 978-1-4853-0577-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Personal communication & presentation skills > General
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Personal awareness: family, relationship & social issues > General
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Personal issues > Self-awareness & self-esteem
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Personal, health & social education (PHSE) > Body & health > Sex education & the facts of life
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 1-4853-0577-2
Barcode: 9781485305774

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners