'n Vreeslose en ekstatiese verkenning van 'n bewussyn wat
aftakeling en verweer in die oog staar. In 'n stem eie aan Krog
word die taboes in die verskuiwende gemoedstoestande van die
menopouse met woede en verbale intensiteit beskryf. Intieme
verhoudings word skreiend eerlik ondersoek. In die laaste, meer
bepeinsende gedeelte word die intens persoonlike getemper. Die
fokus verskuif na Tafelberg – 'n alomteenwoordigee, durende
teenwoordigheid wat oor vier jaargetye waargeneem word; die
onnaspeurlike getuie van verandering, maar ironies ook 'n spieel
van die self en persoonlike pyn.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!