Alles by haar nuwe skool is vir Zita vreemd. Die kinders, die kos
die sport, selfs die skoolwerk. Sy verlang terug na Kieriekroek
waar sy grootgeword het - 'n plek wat net soveel kleurvolle
karakters het as wat hy swaarkry het. Dis net die gedagte aan Waldo
by die nuwe skool wat Zita elke keer dromerig laat glimlag. Maar
daar is 'n ding wat tussen haar en Waldo staan. Dieselfde ding wat
tussen haar en haar ma en tussen haar en die nuwe skool staan. Dis
die ding met haar pa.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!