Books > Food & Drink > General cookery
|
Not currently available
Sarie 5 - Eerlike Kos Met Vyf Bestanddele (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R231
Discovery Miles 2 310
|
|
Sarie 5 - Eerlike Kos Met Vyf Bestanddele (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R231
Discovery Miles 2 310
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Die titel vul 'n leemte vir diegene van ons wat hou daarvan om
eerlike kos met 'n moderne aanslag te maak - lekker kos wat met die
eerste proeslag geluksaligheid oor die gemoed bring. Resepte wissel
van flatervrye staatmakers soos Pampoenkoekies en Sjokolademousse
tot Tamatie-broodsop en Tagliatelle met gerookte salm en tamatie.
En die bonus van so 'n kookskat? Al die resepte in Sarie 5 verg net
vyf bestanddele van jou en verg nie die wereld se tyd nie. Die klem
op vyf bestanddele is egter net Barbara se rigtingwyser, want sy
glo elke persoon moet sy of haar reg he om van die resepte af te
wyk om meer bestanddele by te sit of sommiges uit te laat. Die
titel weerspieel Barbara se oortuiging dat kook die lekkerste vorm
van demokrasie is wat sy ken! Elke hoofstuk bevat resepte wat gepas
is vir winter- of somermaande, maar laat jou toe om te besluit
waarvoor jy lus het. Barbara se manier van kosmaak is om dinge te
vereenvoudig, sonder om die essensie of smaak van 'n gereg prys te
gee. Probeer gerus haar resep vir die lekkerste hoenderpasteie of
die perfekte geroosterde aartappels.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.