Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
|
Buy Now
Slaafs (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R227
Discovery Miles 2 270
You Save: R63
(22%)
|
|
Slaafs (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R290
Loot Price R227
Discovery Miles 2 270
You Save R63 (22%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
’n Dag in die lewe van drie speurders van die
Khayelitsha-polisiestasie is nie paintball speel nie. Vra maar vir
kaptein Nicci de Wee, “Ounooi” soos haar kollega Blackie haar noem.
Haar priestervriendin Sally sal dit beaam en so ook Peters, wat
skaars sy oe van Nicci kan afhou. Want in Khayelitsha is die Jane
Does volop: daardie vroueslagoffers wat so sonder naam op die
staatspatoloog se outopsietafel beland. Maar waarom was daar
vreemde vesels in die keel van ’n meisie wat aan ’n oordosis sterf
en hoekom het sy en ’n tweede slagoffer dieselfde tatoeeermerk?
Weldra daal Nicci en haar kollegas af in die donker onderwereld van
mensehandel, begelei deur die enigmatiese, en verleidelike, doktor
Gigi Gerber, kenner op die gebied van slawesindikate. En heeltyd,
in die agtergrond, staan al die kwesbare ontwortelde mense van die
wereld. Die speurspan in Bettina Wyngaard se nuwe riller is mense
van vlees en bloed wat diep voel, in intense verhoudinge tot mekaar
staan, liefhet, verliese ly en die hart aangryp.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
Buy 2 Fiction Reads, Get An Extra 20% Off
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.