Deur God se Name leer ons meer van sy karaktereienskappe en sy
liefde. Hy is die groot Ek Is, die Here wat genees, die Goeie
Herder en die Koning van die konings. Ervaar opnuut God se
oorvloedige seen wanneer jy sy Name bid wat in die Skrif voorkom.
Die gebede, teksverse en aanhalings in Bid die Name van God sal jou
inspireer en jou lewe verryk terwyl jy meer leer oor God se
wonderlike Name soos Elohim, ons almagtige Skepper.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!