Gebed is niks anders as die ongelooflike voorreg om elke dag -
sonder afspraak - met die almagtige God en Skepper van die heelal
te kan praat en naby Hom te leef nie. Opregte gebed het nie veel
fieterjasies nie. Dit loop nie draaie nie. Hierdie titel dui die
pad aan hoe gelowiges, gemeentes of selgroepe opnuut gemotiveer kan
word om hierdie voorreg ten beste te benut.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!