0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Die Vryheidsfaktor (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R146
Discovery Miles 1 460
You Save: R24 (14%)
Die Vryheidsfaktor (Afrikaans, Paperback): Bruce Wilkinson

Die Vryheidsfaktor (Afrikaans, Paperback)

Bruce Wilkinson

 (sign in to rate)
List price R170 Loot Price R146 Discovery Miles 1 460 You Save R24 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

God het jou hart vir liefde, vreugde, vrede en volkomenheid gemaak. Tog meen pastors dat meer as 90% van hul gemeentelede met onvergewensgesindheid sukkel – iets wat jou kan laat vergeet waarvoor jy eintlik gemaak is.

Wat gebeur as die deurdringendste sonde van ons tyd onsigbaar en verborge in jou hart lę? Hoe gemaak as dit elke aspek van jou lewe en verhoudings so onsigbaar en slinks beïnvloed dat die meeste mense dit heeltemal miskyk? Bruce Wilkinson glo onvergewensgesindheid is hierdie sonde.

Deur die leringe van Jesus, lę hy in Die Vryheidsfaktor die verband tussen ons lyding en ons onvergewensgesindheid uit. Dit leer jou ook hoe om waarlik en vir áltyd te vergewe. Jou storie hoef nie met pynlike wonde te eindig nie. Wat ook al met jou gebeur het, het gebeur. Maar die God van jou hart dui vir jou ’n pad aan – verby die wonde, terug na die lewe en die liefde waarvoor jy geskep is – ’n pad na vryheid.

General

Imprint: Struik Christian Media
Country of origin: South Africa
Release date: July 2017
Authors: Bruce Wilkinson
Dimensions: 212 x 137 x 11mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 184
ISBN-13: 978-1-4153-3747-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4153-3747-0
Barcode: 9781415337479

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners