Books > Children's & Educational > The arts > Performing arts > Drama, theatre, acting
|
Buy Now
BFF: Grade 12 (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R129
Discovery Miles 1 290
You Save: R10
(7%)
|
|
BFF: Grade 12 (Afrikaans, Paperback)
Series: MML Literature
(sign in to rate)
List price R139
Loot Price R129
Discovery Miles 1 290
You Save R10 (7%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Wenner - Maskew Miller Longman 2014 Letterkundeprys. BFF deur
Cecilia du Toit is die Afrikaanse wenner van Maskew Miller Longman
se Letterkunde-kompetisie in 2014. Dis 'n heerlike eietydse drama
oor vier vriendinne wat desperaat op soek is na metgeselle vir die
Graad 11 bal, en nie juis soos BFF (Best Friends Forever) teenoor
mekaar optree nie. Een van die vier besluit om vir die ander 'n les
in lojaliteit te leer, en span 'n Facebook-hartebreker in om haar
plan deur te voer. Die toneelstuk verwys tong-in-die-kies na die
mite van Pygmalion wat vir homself 'n vrou skep, en na Frankenstein
wat 'n monster maak om sy wraakplanne uit te voer. Deon Opperman,
bekende dramaturg en vanjaar beoordelaar van die
Letterkunde-kompetisie, se die volgende oor BFF: Die karakters is
juis, eg en uniek.; Die dialoog is kraakvars, geloofwaardig en
uiters vermaaklik.; Die stuk bied baie interessante moontlikhede
vir opvoering op die verhoog.; Die teks is relevant vir 'n
tienerleser en 'n gehoor.; 'n Mens kan baie by die karakters leer;
tog is daar nooit die gevoel van 'n preek wat afgesteek word nie.
Four friends are desperately looking for dates for the Grade 11
ball and do not exactly act like BFF's (Best Friends Forever) to
each other. One of the four friends decides to teach the other a
lesson in loyalty and gets a Facebook heartbreaker to help her
carry out her plan.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.