Uit die vertellinge van C.F. Gronum kry die leser ’n seldsame en
insiggewende blik op die leefwyse van die negentiende-eeuse Boere
in die Maricodistrik. Jagtogte, transportryery, verskillende tipes
meule, die delwerye op Kimberley en die Kimberleyse trein is maar
enkele aspekte wat aandag geniet. Die ingewikkelde verhouding
tussen die Boere en Mzilikaze word onder meer in hierdie
kontreigeskiedenis verken. So word daar byvoorbeeld vertel van
tante Pertoors wat uiteindelik haar groen kappie aan Mzilikaze
afgestaan het en hoe hy twee jaar later steeds hoogs in sy skik die
kappie gedra het! Jagtogte, transportryery, verskillende tipes
meule, die delwerye op Kimberley en die Kimberleyse trein is maar
enkele aspekte wat aandag geniet.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!