0
Your cart

Your cart is empty

Books > Local Author Showcase

Buy Now

Tussen Kerels (Paperback) Loot Price: R95
Discovery Miles 950
You Save: R15 (14%)

Tussen Kerels (Paperback)

Cecilia Nortje

 (sign in to rate)
List price R110 Loot Price R95 Discovery Miles 950 You Save R15 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Donate to Against Period Poverty

Total price: R115
Discovery Miles: 1 150
Annie Kruger is werkloos, en kęrelloos. Wanneer sy die geleentheid kry om vir ses weke vir die beroemde skrywer, Richter Jans, te gaan huishou, gryp sy dit met albei hande aan. Maar die bebaarde, bot man wat haar op die lughawe ontmoet lyk geensins soos die aantreklike skrywer op sy boeke se agterblaaie nie.

Richter het nie verwag dat sy nuwe huishoudster soos Annie gaan lyk nie. Nog minder dat sy so vinnig emosies in hom gaan wakker maak wat hy verkies om onder slot en grendel te hou na sy vrou se dood. Annie probeer op haar beurt om nie vir Richter in haar hart toe te laat nie.

Die enigste vlieg in die salf is die buurman wat ongevraagd Kupido begin speel om Richter van sy wewenaarskap te verlos.

General

Imprint: Romanza
Country of origin: South Africa
Release date: November 2022
Authors: Cecilia Nortje
Dimensions: 170 x 107 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 189
ISBN-13: 978-1-77635-862-5
Categories: Books > Local Author Showcase
LSN: 1-77635-862-7
Barcode: 9781776358625

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners