Lesers kan identifiseer met elke spreker wat in hulle tipiese
spreektaal hulle donkermaan-stories vertel, asook hulle pyn en
opstand verwoord. Terwyl die berader hulle begelei om verwikkelde
emosionele en sosiale probleme volwasse te hanteer, leer lesers
self oorlewingstegnieke aan en skep hulle moed om weer 'n
vervullende lewe in die lig te lei.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!