Hoop aan Siekes is 'n pragtige geskenk aan alle siekes. Dit is 'n
lekkerleesverhaal en poog om hoop aan siekes te bring. Hoop met
doelgerigte resultate uit kenners se oogpunte. Ons leer vir Lisa
ken in haar strewe tot 'n nuwe begin by die see wat ontwrig word
deur nog 'n siekte. Sy val diep en laat die mense naby haar toe om
haar te help. Daar is Pastoor Fourie met Bybelse genesing, Tiaan
met kennis in eksistensiele sielkunde en "healing energy" en Magda
met haar koppie tee en liefde. Daar is dominee Ben wat haar by die
trap in die kerk optel. Almal is op haar pad geplaas om haar te
help om genesing te vind. Dit is 'n lang en eensame pad, wat
makliker gemaak word deur haar sin vir humor. Stap saam met haar
van siekwees tot oorwinning.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!