0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction

Buy Now

Ek is Hendrik Witbooi (Paperback) Loot Price: R287
Discovery Miles 2 870

Ek is Hendrik Witbooi (Paperback)

Conny Braam

 (sign in to rate)
Loot Price R287 Discovery Miles 2 870

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

In 1884 begin Hendrik Witbooi en sy Namavolk met 'n profetiese trek na die vrugbare noorde om aan die droogte van die Kalahariwoestyn te ontsnap. Terselfdertyd stap die keiserlike afgevaardigde dr. Göring sowat 'n honderd kilometer daarvandaan aan land in die nuwe Duitse kolonie Suidwes-Afrika - die huidige Namibië.

Daarop volg 'n stryd om lewe en dood tussen die Duitse Schutztruppe en die Afrikane wat vir hul onafhanklikheid veg.

Die honderde briewe wat deur Hendrik Witbooi aan Duitse goewerneurs, Engelse magistrate en Afrikaleiers geskryf is, het aan Conny Braam unieke insig gegee in die wêreld van Witbooi: sy liefde vir die ou volk van die Khoisan, die leringe van sendeling Olpp, sy verontrusting oor die Westerse kredietstelsel wat van sy volk slawe sou maak en sy intense verdriet toe hy besef dat keiser Wilhelm II die totale vernietiging van die opstandige inheemse bevolking eis.

In 1904 lei die tagtigjarige Hendrik nog een keer die opstand teen die Duitse koloniale leër. Hy sou die geskiedenis ingaan as een van die grootste vryheidstryders wat Afrika geken het.

“'n Verhaal wat onder geen omstandighede vergeet mag word nie.” - Trouw

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: July 2019
Authors: Conny Braam
Dimensions: 213 x 137 x 28mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 384
ISBN-13: 978-1-4853-1007-5
Categories: Books > Fiction > General
LSN: 1-4853-1007-5
Barcode: 9781485310075

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners