Books > Biography > Historical, political & military
|
Buy Now
Dirk Mudge - Enduit Vir 'N Onafhanklike Namibie (Afrikaans, Hardcover)
Loot Price: R382
Discovery Miles 3 820
Other Buying Options
Seller Price
R506
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Dirk Mudge - Enduit Vir 'N Onafhanklike Namibie (Afrikaans, Hardcover)
(sign in to rate)
Loot Price R382
Discovery Miles 3 820
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Dirk Mudge publiseer op 87-jarige ouderdom sy langverwagte
outobiografie. Hierdie besonderse man was vir 33 jaar voltyds
betrokke by die politiek van Suidwes-Afrika en later Namibie. Hy
betree die politiek in 1960 toe hy lid word van die wetgewende
vergadering onder die Nasionale Party van Suidwes-Afrika. Mudge
beskryf hoe hy aanvanklik die beginsels van die Nasionale Party
onderskryf het, maar mettertyd tot ander insigte gekom het. Dit het
onvermydelik tot sy uittrede uit die Nasionale Party gelei en tot
die stigting van sy eie party: die Republikeinse Party. Hy het 'n
persoonlike aandeel gehad in die skryf van die nuwe Grondwet vir
die Republiek van Namibie en probeer in hierdie boek antwoorde
verskaf op vrae soos waarom dit Namibie so lank geneem het om
onafhanklikheid te bereik en wat die rol van Suid-Afrika en die
internsionale gemeenskap daarin gespeel het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.