In die bundel word verduidelik wat die hemelsbree verskil tussen 'n
Oos- en 'n Wes-Vrystater is en word staaltjies wat afspeel rondom
die Anglo-Boereoorlog, die Depressiejare en die 1914-Rebellie
gedeel. Dot Serfontein se sonderlinge humorsin laat die Vrystaatse
geskiedenis herleef op 'n manier wat die leser sal bybly. Karakters
soos oom Joseph du Plessis, tant Martjie en Bart Krog – oftewel
Baasbul van Afrika – word met humor en deernis beskryf, soos net
Dot Serfontein dit kan doen. Hulle is immers amper haar mense.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!