0
Your cart

Your cart is empty

Books > Biography > Science, technology & engineering

Buy Now

Hartebreker - Christiaan Barnard En Die Eerste Hartoorplanting (Afrikaans, Paperback) Price: R328
Discovery Miles 3 280
Hartebreker - Christiaan Barnard En Die Eerste Hartoorplanting (Afrikaans, Paperback): James Styan

Hartebreker - Christiaan Barnard En Die Eerste Hartoorplanting (Afrikaans, Paperback)

James Styan

 (4 ratings, sign in to rate)
Price R328
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 3 280

Bookmark and Share

Expected to ship within 2 - 4 working days

Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard ’n hartebreker. Vir sy pasiënte ’n harteheler.

Dié nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes, sy prominente huwelike (en egskeidings) en flambojante lewe nie. James Styan ondersoek ook die impak van die historiese eerste hartoorplanting op Barnard se persoonlik lewe en op die Suid-Afrikaanse gemeenskap in die algemeen, waar apartheidswetgewing dikwels die probleme van geneeskunde nog ingewikkelder gemaak het. Die rol van swart mediese personeel soos Hamilton Naki word bespreek, sowel as die intense wedywering wat tussen ander beroemde hartsjirurge en Barnard ontstaan het.

Hoe het Barnard dit reggekry om hulle almal in dié resies om lewe en dood te wen? Hoeveel het sy welbekende sjarme daarmee te doen gehad? En wat is Barnard se nalatenskap vandag, in die lig van sy latere suksesse en aansienlike mislukkings? Styan dek dit alles in dié fassinerende nuwe blik op Chris Barnard wat uitgegee is om saam te val met die 50ste herdenking van die eerste hartoorplanting.

General

Imprint: Jonathan Ball Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: November 2017
Authors: James Styan
Dimensions: 233 x 152 x 22mm (L x W x T)
Format: Paperback - Trade
Pages: 275
ISBN-13: 978-1-86842-840-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Biography & autobiography > Science, technology & engineering
Books > Medicine > General issues > History of medicine
Books > Medicine > Surgery > Transplant surgery
Books > Biography > Science, technology & engineering
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > Biografieë
Books > Afrikaans > Geneeskunde
Books > Local Author Showcase > Biography
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Biography
LSN: 1-86842-840-0
Barcode: 9781868428403

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners