Dekades lank het die wereld gegis oor Suid-Afrika en Die Bom. Die
land het ses kernbomme in die geheim ontwikkel, maar hulle self
vernietig. Geen ander land ter wereld het dit nog ooit gedoen nie.
Hierdie boek is vir wetenskaplikes en leke, en lees soos 'n
spanningsverhaal. Dit is die volledigste opgaaf van Suid-Afrika se
kernwapenvermoe tot dusver, en geskryf deur 'n kernfisikus wat
sedert 1975 direk by die proses betrokke was. Saam met sy dogter
Lydia von Wielligh-Steyn deel dr. Nic von Wielligh 'n fassinerende
verhaal oor die atoommonster en hoe hy getem is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!