E.T. Meyer matrikuleer in Windhoek, gaan studeer in Suid-Afrika en
gee daarna by verskeie skole in die destydse Suidwes onderwys. In
sy drie bundels kortverhale, Die vlieende Ovambo, Waar’s my Tande
en Tussen krokodille en Kavangovroue herroep hy die ligte kant en
verrassende situasies wat hy destyds in hierdie ruwe omstandighede
teegekom het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!