Books > Fiction > Special features > Short stories
|
Buy Now
Twee vroue (Afrikaans, Paperback)
Price: R400
Discovery Miles 4 000
|
|
Twee vroue (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R400
Discovery Miles 4 000
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
In Pampas reis Elvira vroeg in die vorige eeu na Argentinie, waar
sy in aanraking kom met vreemde mense en 'n vreemde landskap. Die
ruimte van die vlakte wat haar alkante omring, die roerende
glinstering van die skuinsgewaaide gras, vul haar oe, haar kop,
haar hande, haar lyf. In afsondering, haar eensaamheid ver sterk
deur 'n liefdelose huwelik, word sy gekonfronteer met die grense in
haarself, kom sy te staan voor die beperkinge van haar menslikheid
en worstel sy met die onherroeplikheid van haar keuse. In Klooster
vertrek Helena saam met drie mans op 'n soektog na 'n verlore
manuskrip. Maar tussen die bonkige mure van 'n massiewe vesting en
teen die hange van 'n berg wat uitstyg bo die wye woestynlandskap,
onderneem sy haar eie ontdekkingstog - 'n fisieke en spirituele
reis, gevoer tot 'n evokatiewe hoogtepunt.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Hauntings
Niq Mhlongo
Paperback
R250
R231
Discovery Miles 2 310
Vrydagaand
Elsa Winckler
Paperback
R339
Discovery Miles 3 390
Tell Tale
Jeffrey Archer
Paperback
(3)
R485
R370
Discovery Miles 3 700
Joburg Noir
Niq Mhlongo
Paperback
(2)
R292
Discovery Miles 2 920
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.