Gelowiges word dikwels beskryf as die bruid van Christus. Maar wat
beteken hierdie beeld werklik vandag vir gelowiges? Dit is die
vraag waaroor Elza Meyer gewonder het. In Gee my jou hart bespreek
sy die beginsels wat sy na in-diepte Skrifstudie oor die onderwerp
ontdek het. Sy ondersoek hierdie intimiteitsverhouding tussen God
en gelowiges aan die hand van temas soos: die bruid van Christus;
die diepte van God se verbondsliefde; in die voetspore van die
bruidegom; en die lewe van die bruid. Gee my jou hart sal elke
leser opnuut laat besef wat verbondsliefde is en wat 'n intieme
verhouding met God behels.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!