Ryna van Rensburg vlug weg van haar verlede na Meeuland, 'n eiland
aan die Weskus. Daar is dit Attie Langhans wat haar weer soos 'n
vrou laat voel – al lyk hy op die oog af maar stuurs. En gou blyk
dit dat die eiland se lief en leed nie los staan van die dorpslewe
op die vasteland nie. Waar ontrou en menslikheid, geldgierigheid en
goedheid deureengevleg is in 'n vertelling van twee gemeenskappe,
wit en bruin. Twee verhale wat uiteindelik hand aan hand loop.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!