|
Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
|
Buy Now
Die swye van Mario Salviati (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Loot Price: R335
Discovery Miles 3 350
You Save: R40
(11%)
|
|
|
Die swye van Mario Salviati (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
(sign in to rate)
List price R375
Loot Price R335
Discovery Miles 3 350
You Save R40 (11%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Ingi Friedlander, 'n jong, gefrustreerde kunstenaar wat by 'n
kunsmuseum in Kaapstad werk, word gestuur om 'n gesogte
beeldhouwerk op die dorpie Tallejare aan die rand van die
Moordenaarskaroo te probeer koop. Tydens haar verblyf word sy
geboei deur stories uit die verlede; stories oor water wat opdraand
loop, oor fabelagtige rykdom uit volstruisvere, en oor Goudseput,
waar die verdwene Kruger-ponde glo begrawe le. Sy ontrafel ook meer
as een liefdesgeskiedenis, soos die van die flambojante Meerlust
Bergh en sy beeldskone Indonesiese prinses, en die hartseer verhaal
van Mario Salviati en die onaansienlike Edit Aandra met haar
wondermooi sangstem. Ingi self raak bevriend met die kunstenaar
Jonty Jack, wat soos 'n kluisenaar in die berg woon. Sy ervaar ook
'n diep aangetrokkenheid tot die doofstom Mario Salviati, die
Italiaanse klipsnyer wat 'n groot geheim met hom saamdra. Die swye
van Mario Salviati loop 'n wye, meevoerende draai - van die
vroegste pioniersgeskiedenis af, deur oorloe en ontbering, die
volstruisveertydperk en die koms van Italiaanse krygsgevangenes in
die Tweede Wereldoorlog, tot by die hedendaagse Suid-Afrika.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R350
R323
Discovery Miles 3 230
Southern Man
Greg Iles
Paperback
R440
R393
Discovery Miles 3 930
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R364
Discovery Miles 3 640
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R254
Discovery Miles 2 540
The Passenger
Cormac McCarthy
Paperback
R123
Discovery Miles 1 230
New Times
Rehana Rossouw
Paperback
(1)
R280
R259
Discovery Miles 2 590
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.