| 
			
    
    
        
            
        
    
    
    
        
        
            
        
    
    
        | Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) | 
                
                    
                        Buy Now
                    
					
                        Die Kroon Van Die Hemel (Afrikaans, Paperback)
                    
                        
                            
                            
                            
                            
                                
                                    Price: R433
                                
                                
                            
                            
                            Discovery Miles 4 330
                             
	
 |  
        
        | 
                            
                     | 
                Die Kroon Van Die Hemel (Afrikaans, Paperback)
            Series: Kroonsteen Leesreeks
                
                    
                    
                        
                    
                    
                        
							
								Price R433
                            
                            
                            
                        
                        
                    
                    
                    Discovery Miles 4 330 (1 rating, sign in to rate) 
 
                
                
                  
                    
                        
                        
                    
Expected to ship within 2 - 4 working days
	
		
		
		
	
	
		
		
			
				
				
			
			
				
				
			
		
	
	
		
		
			
				
				
				
				
				
			
			
				
			
			
				
			
		
	
	
		
		
	
	
		
			
				
			
			
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
					
					
				
				
			
			
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
					
					
				
				
			
			
				
				
			
			
				
				
			
			
				
				
				
				
				
				
			
		
	
                 |  
        | 
                
                
                
                
                
                
                    Die Dapper Drie – Alet, Vernon en Nathi – moet kopkrap wanneer
vreemde goed in Kroongolf gebeur. Juffrou Floors se vinger verander
in 'n boorpunt. Vernon se buurman vind ’n nuwe manier om sy gras te
sny. En Anila raak weg. Die wrede Walg se finale aanslag teen
Kroongolf het begin! Die slag gebruik hy die Mensekroon om
Kroongolf te vernietig. Nee wag, Walg se planne het verander. En
nou sal dit beslis werk ... Sal die Dapper Drie staande bly teen
die gevaar wat nou dreig? Sal hulle die Mensekroon in die hande kan
kry? En sal hulle vir Walg finaal kan oorwin? Die kroon van die
mense is een van die titels in die KABV-goedgekeurde
Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses
leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en
bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof
insluit. Boek 1 is 'n vervolgverhaal en sluit die volgende
leesboeke in: Die kaart van lank gelede – Vlak 1 (Graad 4); Die
geheim van die kroonsteen – Vlak 2 (Graad 4); Die kroon van die
aarde – Vlak 3 (Graad 5); Die kroon van die hemel – Vlak 4 (Graad
5); Die kroon van die water – Vlak 5 (Graad 6); Die kroon van die
mense – Vlak 6 (Graad 6).
                 
                    
                    
                        
                            
                            
                            
                        
	
	
		
	
GeneralIs the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
                        Let us know about it. Does this product have an incorrect or missing image?
                        Send us a new image. Is this product missing categories?
                        Add more categories. 
                    Review This Product No reviews yet - be the first to create one! |  | 
	Email address subscribed successfully.
	A activation email has been sent to you.
	Please click the link in that email to activate your subscription.