0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (16)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Kroonsteen Leesreeks

Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 5: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 5: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R426 Discovery Miles 4 260 Ships in 5 - 10 working days

Liplekker leesdinge (Vlak 5) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge – Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge – Vlak 6 (Graad 6).

Die kaart van lank gelede (Afrikaans, Staple bound): Fanie Viljoen Die kaart van lank gelede (Afrikaans, Staple bound)
Fanie Viljoen
R145 Discovery Miles 1 450 Ships in 2 - 4 working days

Alet Swart en haar ouers trek na die kusdorpie, Kroongolf. Sy ontdek 'n geheime kaart in die nuwe huis. Maar waarheen sal die kaart haar lei? En kan sy vir Vernon vertrou om haar te help? Die kaart van lank gelede is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Boek 1 is 'n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede – Vlak 1 (Graad 4); die geheim van die kroonsteen – Vlak 2 (Graad 4); die kroon van die aarde – Vlak 3 (Graad 5); die kroon van die hemel – Vlak 4 (Graad 5); die kroon van die water – Vlak 5 (Graad 6); die kroon van die mense – Vlak 6 (Graad 6).

Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 6: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 6: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R421 Discovery Miles 4 210 Ships in 2 - 4 working days

Liplekker leesdinge (Vlak 6) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge – Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge – Vlak 6 (Graad 6).

Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 2: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 2: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R328 Discovery Miles 3 280 Ships in 2 - 4 working days

Liplekker leesdinge (Vlak 2) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge – Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge – Vlak 6 (Graad 6).

Die kroon van die water (Afrikaans, Staple bound): Fanie Viljoen Die kroon van die water (Afrikaans, Staple bound)
Fanie Viljoen
R439 Discovery Miles 4 390 Ships in 5 - 10 working days

Die Dapper Drie se skubaduiklesse vorder uitstekend. Maar dan, een aand, sien hulle iets aardig terwyl hulle die duiktoerusting bere . . . Die swembad se water skuif weg en 'n opening verskyn op die bodem. Twee duikers klim uit die tonnel onder die swembad. Die Dapper Drie moet ondersoek instel. Maar waarheen sal die tonnel hulle lei? Sal hulle staande bly teen Walg se volgende aanslag? En sal hulle die Waterkroon in die hande kan kry? Die kroon van die water is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Boek 1 is ’n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede – Vlak 1 (Graad 4); Die geheim van die kroonsteen – Vlak 2 (Graad 4); Die kroon van die aarde – Vlak 3 (Graad 5); Die kroon van die hemel – Vlak 4 (Graad 5); Die kroon van die water – Vlak 5 (Graad 6); Die kroon van die mense – Vlak 6 (Graad 6).

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 4: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 4: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R254 Discovery Miles 2 540 Ships in 5 - 10 working days

Stories vir lekker lees (Vlak 4) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees – Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees – Vlak 6 (Graad 6).

Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 1: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 1: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R284 Discovery Miles 2 840 Ships in 5 - 10 working days

Liplekker leesdinge (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge – Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge – Vlak 6 (Graad 6).

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 6: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 6: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R384 Discovery Miles 3 840 Ships in 5 - 10 working days

Stories vir lekker lees (Vlak 6) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees – Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees – Vlak 6 (Graad 6).

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 3: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 3: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R342 Discovery Miles 3 420 Ships in 5 - 10 working days

Stories vir lekker lees (Vlak 3) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees – Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees – Vlak 6 (Graad 6).

Die kroon van die mense (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Die kroon van die mense (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R439 Discovery Miles 4 390 Ships in 5 - 10 working days

Die Dapper Drie – Alet, Vernon en Nathi – moet kopkrap wanneer vreemde goed in Kroongolf gebeur. Juffrou Floors se vinger verander in 'n boorpunt. Vernon se buurman vind ’n nuwe manier om sy gras te sny. En Anila raak weg. Die wrede Walg se finale aanslag teen Kroongolf het begin! Die slag gebruik hy die Mensekroon om Kroongolf te vernietig. Nee wag, Walg se planne het verander. En nou sal dit beslis werk ... Sal die Dapper Drie staande bly teen die gevaar wat nou dreig? Sal hulle die Mensekroon in die hande kan kry? En sal hulle vir Walg finaal kan oorwin? Die kroon van die mense is een van die titels in die KABV-goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Boek 1 is 'n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede – Vlak 1 (Graad 4); Die geheim van die kroonsteen – Vlak 2 (Graad 4); Die kroon van die aarde – Vlak 3 (Graad 5); Die kroon van die hemel – Vlak 4 (Graad 5); Die kroon van die water – Vlak 5 (Graad 6); Die kroon van die mense – Vlak 6 (Graad 6).

Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 4: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound): Fanie Viljoen Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 4: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound)
Fanie Viljoen
R375 Discovery Miles 3 750 Ships in 2 - 4 working days

Liplekker leesdinge (Vlak 4) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge – Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge – Vlak 6 (Graad 6).

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 1: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 1: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R255 Discovery Miles 2 550 Ships in 5 - 10 working days

Stories vir lekker lees (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees – Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees – Vlak 6 (Graad 6).

Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 3: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound): Fanie Viljoen Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 3: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound)
Fanie Viljoen
R398 Discovery Miles 3 980 Ships in 5 - 10 working days

Liplekker leesdinge (Vlak 3) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge – Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge – Vlak 6 (Graad 6).

Die geheim van die kroonsteen (Afrikaans, Staple bound): Fanie Viljoen Die geheim van die kroonsteen (Afrikaans, Staple bound)
Fanie Viljoen
R281 Discovery Miles 2 810 Ships in 2 - 4 working days

Alet en Vernon droom nog oor die geld wat dalk in die geheime skatkis le. Maar hulle kry 'n verrassing toe hulle die skatkis oopmaak ... Wie loer die kinders af? Wie is die Dapper Drie? Wat is die kroonsteen en watter geheim is daarin opgesluit? Die geheim van die kroonsteen is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Boek 1 is 'n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede – Vlak 1 (Graad 4); die geheim van die kroonsteen – Vlak 2 (Graad 4); die kroon van die aarde – Vlak 3 (Graad 5); die kroon van die hemel – Vlak 4 (Graad 5); die kroon van die water – Vlak 5 (Graad 6); die kroon van die mense – Vlak 6 (Graad 6).

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 2: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound): Fanie Viljoen Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 2: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound)
Fanie Viljoen
R312 Discovery Miles 3 120 Ships in 5 - 10 working days

Stories vir lekker lees (Vlak 2) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees – Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees – Vlak 6 (Graad 6).

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 5: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 5: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R296 Discovery Miles 2 960 Ships in 5 - 10 working days

Stories vir lekker lees (Vlak 5) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees – Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees – Vlak 6 (Graad 6).

Die Kroon Van Die Hemel (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Die Kroon Van Die Hemel (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen 1
R433 Discovery Miles 4 330 Ships in 2 - 4 working days

Die Dapper Drie – Alet, Vernon en Nathi – moet kopkrap wanneer vreemde goed in Kroongolf gebeur. Juffrou Floors se vinger verander in 'n boorpunt. Vernon se buurman vind ’n nuwe manier om sy gras te sny. En Anila raak weg. Die wrede Walg se finale aanslag teen Kroongolf het begin! Die slag gebruik hy die Mensekroon om Kroongolf te vernietig. Nee wag, Walg se planne het verander. En nou sal dit beslis werk ... Sal die Dapper Drie staande bly teen die gevaar wat nou dreig? Sal hulle die Mensekroon in die hande kan kry? En sal hulle vir Walg finaal kan oorwin? Die kroon van die mense is een van die titels in die KABV-goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Boek 1 is 'n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede – Vlak 1 (Graad 4); Die geheim van die kroonsteen – Vlak 2 (Graad 4); Die kroon van die aarde – Vlak 3 (Graad 5); Die kroon van die hemel – Vlak 4 (Graad 5); Die kroon van die water – Vlak 5 (Graad 6); Die kroon van die mense – Vlak 6 (Graad 6).

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Turning And Turning - Exploring The…
Judith February Paperback R280 R254 Discovery Miles 2 540
Reflexology
Vincent Perez Poster R227 Discovery Miles 2 270
The Witcher - 8-Book Collection
Andrzej Sapkowski Paperback  (5)
R2,185 R1,703 Discovery Miles 17 030
Bat Out Of Hell
Meat Loaf DVD R112 Discovery Miles 1 120
Taoism - Growth of a Religion
Isabelle Robinet Hardcover R2,196 Discovery Miles 21 960
In the Time of the Nations
Emmanuel Levinas Hardcover R6,562 Discovery Miles 65 620
Tao Te Ching
Lao Tzu Paperback R143 R113 Discovery Miles 1 130
unJoy
Len Lantz Hardcover R797 R695 Discovery Miles 6 950
The Love Song Of Andre P. Brink - A…
Leon De Kock Paperback  (1)
R435 Discovery Miles 4 350
The Colonizer And The Colonized
Albert Memmi Paperback R303 Discovery Miles 3 030

 

Partners